+53

Pumbaa Wildlife Park and Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Amazing, die leeus is iets anders as jy wakker word en kyk in hulle vas. Baie lekker gebly en was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomusa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Great place. I had a good day. The place is very clean and accommodating. I would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshwarelo Prudential M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Wonderful. I enjoyed myself and the rooms were beautiful and huge I will definitely go back with my husband and kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons gaan elke jaar daar kuier. Geen ander woord as puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matlhatsi C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderful. What a wonderful venue, beyond expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Baie netjies, die diere is baie goed versorg. Plek kan gerus belê in goeie matrasse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickey O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld! Dit was een besondere belewenis - kamer 19 sal my beslis weer sien - om wakker te word met leeus voor jou was die beste van my hele vakansie! Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam en hulle kos is ongelooflik lekker - ek sal hulle beslis vir enige persoon wat 'n diere liefhebber is aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ongelukkig mag ek nie vloek nie, maar dit was ongelooflik, onvergeetlik en asemrowend. Lekker is 'n understatement, dit was ongelooflik lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Pumbaa Wildlife Park and Accommodation
Goeie middag... Baie baie dankie vir die great terugvoer, dit word hartelik waardeer. Hoop ons sien julle gou weer in die toekoms. Vriendlike groete

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Spesiale plek! Dit is die spesiaalste plek! Van die gasvryheid! Na die ongelooflik mooi skoon kamers! Na die heerlike restaurant! En bo op dit alles om te gaan slaap en wakker te word met die brul van leeu! So spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Pumbaa Wildlife Park and Accommodation
Beste Dawn Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly ons kon vir u so goeie ondervinding lewer. Hoop ons sien julle gou weer in die toekoms! Pumbaa Span

Hanti P
1 nag
4.8
Jun 2026

Wow! Fantasties! Ongelooflik! Ons ervaring by Pumbaa Wildlife Rehabilitation Centre was absoluut ongelooflik. Van die oomblik wat ons daar aangekom het, is ons met soveel hartlikheid en vriendelikheid ontvang. Die personeel het ons regtig laat tuis voel en was baie tegemoetkomend toe ons gevra het of ons 'n ekstra aand kon oorslaap. Dit is duidelik dat die diere se welstand hul hoogste prioriteit is. Al die diere was in uitstekende kondisie en daar was 'n sigbare passie en toewyding waarmee daar na hulle omgesien word. Om so naby aan die natuur te wees en dit op so 'n unieke manier te beleef, was werklik iets besonders. Baie dankie aan die hele span by Pumbaa Wildlife Rehabilitation Centre vir julle gasvryheid en die wonderlike werk wat julle doen. Ons kan hierdie plek met die grootste vertroue aanbeveel en sien reeds uit daarna om weer terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Glenwood Road, Cromdale Farm Portion 30, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde2ae54344227a4da1d7534a37195ea67d290e2a095d8f87052bf13806c2f49c1fffe057ef48b2bde04a45996683571eda19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Glenwood Road Cromdale Farm Portion 30 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.521576263032 30.938393175602
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang