+41
Selfsorg in Fouriesburg

Pumula Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Enjoyed the setting away from hustle and bustle. Great farm stay. Clean, comfortable, and a practical stop on the way to Kimberley. Fouriesburg was a disappointment as it shows its age.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumulani M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

The stay was great and everything was well organised. Amazing great host and awesome views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Great stay with great views. Great stay with great views. Near Fouriesburg if you want to go eat out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rene H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Relaxing. Amazing. Wonderful getaway, very peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Quite and relaxing. The stay was great in a quiet and beautiful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig op die berge. Rustige omgewing met pragtige uitsig op die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

5-ster-verblyf. Ons is goed ontvang en baie mooi ingelig van die omgewing. Netjies en skoon akkommodasie. Beveel hulle definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2023

Was baie lekker gewees, als wat jy nodig het en fantastiese ligging. Baie vriendelik ontvang en Ritha baie behulpsaam met alles. Fantastiese ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Lekker verblyf in 'n mooi omgewing. Christo en Ritha het uit hulle pad gegaan om ons in te kry al het ons te vroeg opgedaag terwyl hulle nog besig was met die herstel van die pad na die baie reën. Die woonstel is baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het selfs tydens kragonderbrekings. Die omgewing is pragtig met genoeg plek om te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Pumula Guest Farm
Baie dankie, ons waardeer die goeie woorde en sal altyd ons beste doen om die gaste so gemaklik moontlik te akkommodeer. Ons dink al die gaste verlede naweek het dit baie geniet en gesê ons sien hulke weer.

Linda (caroline) O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Gasvryheid! Netheid! Pragtige uitsig! Die mooiste uitsig! Alles in kombuis beskikbaar, wat nodig is! Heerlike stort, met spasie en groot stortkop! Watervoëls by die dam, is 'n pluspunt, met sy bitterbal kolgans, bleshoenders, geelbekeendjies, was heerlik om dop te hou en dan snags die paddakoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 3)
Bespreek

S344, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2MjdlZWQ1LTMwYWQtNDgwMC04ZmY2LTllMzkzMmVmNzM0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 3) 38 5 1 5 S344 Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.672138913753 28.186839370239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang