+41
Selfsorg in Fouriesburg

Pumula Guest Farm

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • S344, Fouriesburg, 9725, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Pumula Gasteplaas is 7 km buite Fouriesburg in die Oos-Vrystaatse Hooglande geleë. Die streek spog met ongelooflike landskappe, verskeie buitelug-doendinge en Anglo-Boereoorlog geskiedkundige besienswaardighede. Die plaas is suid van Bethlehem en op die grens van Lesotho.

Die selfsorgverblyf word in 3 chalets en 3 woonstelle aangebied. Daar is 'n gemeenskaplike swembad buite en verskeie geleenthede om foto's te neem.

Clarens se kunsgalerye, kroeë en restaurante is naby die plaas. So ook die Basotho Kultuurdorpie, Golden Gate Nasionale Park, Lesotho se Katsidam, ski- en visvangplekke, Fouriesburg se pragtige sandsteengeboue, ongelooflike uitsigte, landskappe en 3 gholfbane.

Lesotho is welbekend vir die Highlands Waterprojek en 'n toer van die Katsidamwal is 'n móét. Gaan ski by AfriSki in die winter of speel in die sneeu. Dis net 20 minute se ry van Clarens af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Peter S
Saam met vriende
5.0
My stay was very pleasant. Good and the venue was scenic, and the reception was good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed the setting away from hustle and bustle. Great farm stay. Clean, comfortable, and a practical stop on the way to Kimberley. Fou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Phumulani M
Saam met vriende
5.0
The stay was great and everything was well organised. Amazing great host and awesome views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Michael D
4.6
Great cottages and spot, but pick dry weather to visit! Great cottage, and we enjoyed our stay. But there had been a lot of rain and th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Jan F
Saam met lewensmaat
4.4
Great stay with great views. Great stay with great views. Near Fouriesburg if you want to go eat out.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • S344, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Pumula Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

S344, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2MjdlZWQ1LTMwYWQtNDgwMC04ZmY2LTllMzkzMmVmNzM0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 40 5 1 5 S344 Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.672138913753 28.186839370239

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang