+42

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 595 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Eurika V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

I'll stay there again. Beautiful nature, interesting things to do and good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Awesome awesome awesome. Dit was awesome. Sal weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ontspannend, veilig en gemaklik. Ons gereelde oorslaap in die rigting van Suidkus en ook Limpopo. Baie aangenaam en personeel het beslis die regte temperament vir die bedryf. Perseel en personeel is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izaan N
1 nag
4.6
Jan 2026

Lekker. Kopstamp maar mooi uitsig. Die uitsig van die berg maak jou baie rustig. Diens is baie goed en vriendelik. Die geraas van die hoofpad (omdat dit besig was) hoor jy aanhoudend. Vir langer mense is die wasbak moeilik om jou tande te borsel, want jy stamp jou kop teen die dak. Die bad/stort se trappie is baie hoog (vir die ouergrade) maar iets anders. Die eetplek is gemaklik en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Lekker in restaurant gekuier, lekker en goed geslaap. Ingang na eenheid nie vriendelik nie, trap na bobis hoog en ingemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Elanda S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Excellent overnight spot we will visit again! Excellent overnight spot that offers a clean and fun experience with beautiful surroundings! Thank you for the warm welcome and care in keeping our pillow we forgot safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantagmagories. Wonderlik gekuier. Julle manlike kelner is fantasties met kliënte diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Positiewe ervaring. Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Friendly service, good food. Friendly service, good food. Beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dit was die mooiste uitsig. Sommer net baie lekker en rustig. Ons het dit baie geniet. Baie rustig en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Peggy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 595

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

N3 van Reenen Pass South, van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1OTFhMDQzLWVmNTMtNGMxOS04MjMyLTcxMDVhM2FlM2RlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 595 5 1 5 N3 van Reenen Pass South van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.422980115596 29.423115239419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang