Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Van Reenens Pass

4.3 / 5  
volgens 57 resensies
Lees regte resensies van Van Reenens Pass van 57 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Reenens Pass besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Reenens Pass.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Reenens Pass akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Reenens Pass Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Reenens Pass Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Hotel in Van Reenens Pass

Pyramids Motel is op die N3 by die Van Reenen-pas in die Sentrale Drakensberge geleë. Dit is tussen Gauteng en KwaZulu-Natal se kus, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Dit hotel bied manjifieke uitsigte oor Nat...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Reenens Pass

Wyford Farm bied bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas sowat 9 km vanaf Van Reenen. Dis ideaal vir 'n gaste wat op soek is na rustige wegbreek, weg van die stad se rumoer. Ons bied verblyf in 5 kothuise, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Reenens Pass

Sugarberries Gaste Akkommodasie is op 'n kleinhoewe in die dorpie, Van Reenen, langs die N3 geleë. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n elektriese komb...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Van Reenens Pass

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ukuphumula Lodge is tussen Bergville en Ladysmith geleë en bied 'n selfsorg-wegbreek vir paartjies of groepe. Verblyf word aangebied in 8 individueel versierde gastekamers met 'n verskeidenheid uitlegte om aan al...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Geluksburg, KwaZulu-Natal

Bespreek 'n chalet by Gina's Self-catering in Geluksburg as jy reg is vir 'n verandering of op soek is na 'n unieke wegbreek. Staan verstom voor Ntintwaberg en sy sonderlinge rotsformasies of vind jouself in die Ver...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Geluksburg, KwaZulu-Natal

The Homestead is 'n 3-ster-gastehuis in die Drakensberg met standaard en suite-slaapkamers, gesins-eenhede (2 slaapkamers met 1 badkamer), en deluxe kamers met lugversorging. Die Executive-suite het 'n hemelbed, sp...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Drakensberge, Vrystaat

Love Lions Alive Sanctuary is ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n stil, unieke ervaring in 'n privaat kamp. Jou gasvrou, Andi, en haar span bly in tente langs 3 leeus in 'n skaduryke boord teen 'n rots...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Vrystaat

Klaarfontein Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas, net 5 km vanaf die N3 naby aan Swinburne en ook naby aan Van Reenenspas by Harrismith. Ons selfsorg-eenhede bestaan uit 'n eenheid vir 12 gaste w...

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
B&B in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Easby B&B is tussen die dorpies Bergville en Ladysmith en bied skoon, sakpas-akkommodasie. Ons is naby die Noordelike en Sentrale Drakensberg en verskeie geskiedkundige besienswaardighede geleë. Easby bied fantasti...

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Kwaggashoek Game Ranch is in die majestueuse Noordelike Drakensberge van KwaZulu-Natal, 30 km van Bergville af, geleë. Kwaggashoek is bekend vir die wonderskone, onvergeetlike Afrika wild-ervarings wat gaste hier b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za