Pick your preferred language

English

Afrikaans

+28
Gastehuis in Graaff-Reinet

Queen Manor Boutique Guest House

  • 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Queen Street, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Queen Manor Boutique Guest House bied gerieflike verblyf in die rustige dorp, Graaff-Reinet, wat bekend staan as die juweel van die Karoo. Dié gastehuis is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 11 gastekamers en 'n kothuis. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en beskik oor koffie- en teemaakgeriewe, en sekere DStv-kanale. 'n Swembad, parkeerplek op die perseel, gratis WiFi, faksgeriewe, 'n ontbytsaal en konferensiegeriewe is beskikbaar.

Queen Manor Boutique Guest House is naby restaurante en winkels, die Graaff-Reinet Museum, Graaff-Reinet Gholfklub en die Toerismesentrum geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Kamdeboo Nasionale Park, die Vallei van Verlatenheid en die Nqweba-dam in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Aletta O
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies mooi, stil, skoon. Ja, beslis, was net 'n plesier.
Des 2025
Grant W
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Accommodation was perfect for an overnight stay or longer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Marissa S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik daar gebly, die eienaars het ook uit hul pad gegaan om ons te help met 'n krisis.
Des 2025
Jostine P
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend! Die verblyf was fantasties, skoon en netjies, met ’n pragtige uitsig, swembad en trampoline vir die kinders, ’n heerlike ontbyt en baie vr...
Sien meer
Des 2025
Henry` P
Saam met vriende
5.0
Heerlik gerus na 'n lang dag se reis. Sal weer daar oorbly. Yes. Sal weer daar bly. Vriendelike tegemoetkomende atmosfeer. Baie bekostigbaar.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 23 Queen Street, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Queen Manor Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Queen Street, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79def4353e21dddf7d0b837cf742fcf9fb0839c379406e322c3e9f9c3582d2b00a14d6e582b5ddb16393e460da6c5a9a0b46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 23 Queen Street Graaff-Reinet 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.24545 24.531586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang