Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Graaff-Reinet

Queen Manor Boutique Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marissa S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik daar gebly, die eienaars het ook uit hul pad gegaan om ons te help met 'n krisis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jostine P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Uitstekend! Die verblyf was fantasties, skoon en netjies, met ’n pragtige uitsig, swembad en trampoline vir die kinders, ’n heerlike ontbyt en baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry` P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Heerlik gerus na 'n lang dag se reis. Sal weer daar oorbly. Yes. Sal weer daar bly. Vriendelike tegemoetkomende atmosfeer. Baie bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianca V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ontspannend, rustig en veilig. Rustige atmosfeer en pragtige omgewing. Het heerlik gerus. Ook die mooiste sonsondergang so van die stoep af. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Great plek en nog beter ontbyt. Great gasheer en dame, plek ongelooflik netjiese kondisie, beste ontbyt wat ek buite 'n hotel al gesien het. Kok verdien 'n bedanking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Queen Manor Boutique Guest House
Baie dankie, Leon. Ek hoop ons sien julle weer. Ek is bly julle het die ontbyt geniet.

Joanne W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Enjoyable! Thoroughly enjoyed our stay, lovely hosts and clean, comfortable room. Pool was a bonus on a hot day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfy and friendly. Friendly and warm welcoming, we were upgraded to the honeymoon suite at no extra charge. Lots of space and a comfy bed. Air conditioning is great for heating up the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Queen Manor Boutique Guest House
Thank you so much. I hope we can host you again.

Madelia H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

10/10 accommodation. The welcome and the stay were pleasant. The place was very neat and comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Queen Manor Boutique Guest House
Thank you so much. We would love to have you back.

Carl T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great. Very clean. Good linen. Rusk with coffee every morning. Breakfast available on site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Queen Manor Boutique Guest House
Thank you so much, I hope we will meet again.

Davidene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Magnificent. Comfortable, affordable, pleasant, peaceful nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Queen Street, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79def4353e21dddf7d0b837cf742fcf9fb0839c379406e322c3e9f9c3582d2b00a14d6e582b5ddb16393e460da6c5a9a0b46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 23 Queen Street Graaff-Reinet 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.24545 24.531586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang