- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Queen Street, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Queen Manor Boutique Guest House bied gerieflike verblyf in die rustige dorp, Graaff-Reinet, wat bekend staan as die juweel van die Karoo. Dié gastehuis is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.
Daar is 11 gastekamers en 'n kothuis. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en beskik oor koffie- en teemaakgeriewe, en sekere DStv-kanale. 'n Swembad, parkeerplek op die perseel, gratis WiFi, faksgeriewe, 'n ontbytsaal en konferensiegeriewe is beskikbaar.
Queen Manor Boutique Guest House is naby restaurante en winkels, die Graaff-Reinet Museum, Graaff-Reinet Gholfklub en die Toerismesentrum geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Kamdeboo Nasionale Park, die Vallei van Verlatenheid en die Nqweba-dam in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 23 Queen Street, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Queen Manor Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Queen Street, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang