LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Queen Manor Boutique Guest House | LekkeSlaap
+66

Queen Manor Boutique Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Queen Manor Boutique Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nolene M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene M
Gesin met tieners

Clean, comfortable, beautiful.

Spacious accommodation for our family. Clean and comfortable with a stunning view.

Frances F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frances F
Gesin met tieners

Lekker kuier.

Altyd vriendelik en netjies. Voel soos 'n kuier by familie.

Frances F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frances F
Gesin met tieners

Heerlike oornag, voel soos familie. Altyd ’n vriendelike verwelkoming.

Ons oornag altyd by Qeeun Manor. Baie skoon en netjies. Veilige parkeerplek. Heerlike ontbyt.

Jaco J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Mooi dorpie.

Michelle D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met tieners

Baie gelukkig met Queen Manor.

Pragtige plek - sou net ontbyt by die prys wou insluit.

Queen Manor Boutique Guest House's terugvoer

Ontbyt is opsioneel dat dit nie ingesluit word nie.

Queen Manor Boutique Guest House
Trudie K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K
Gesin met klein kinders

Lieflike plek met goeie diens. Prachtige uitspit vanaf boonste vloer.

Goeie ontbyt ook, veilige parkeerplek. Baie lekker oornag.

Queen Manor Boutique Guest House's terugvoer

Dankie Trudie. Ons is bly om van diens te wees.

Queen Manor Boutique Guest House
Yvonne S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Waarde vir geld, netjies en gerieflik.

Queen Manor Boutique Guest House's terugvoer

Dit is vir ons altyd 'n plesier om wonderlike mense soos julle te huisves.

Queen Manor Boutique Guest House
Yolandi V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Gesin met klein kinders

Tevrede gesin.

Baie dankie dat ons altyd lekker oorbly by julle. Dankie ook dat julle alles in julle vermoë doen om seker te maak daar is water in die kamers.

Andre S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi kamers en diens was goed, asook die ontbyt.

Dis 'n baie stylvolle gastehuis met 'n pragtige opset. Die kamers is baie mooi, asook die badkamers. Hul verskaf net nie die proppe van die baddens nie en ek moes gaan vra.

Elaine H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sonder twyfel ons nuwe tuiste in Graaff-Reinet.

Hier was alles waarvoor ons kon vra. Hartlike ontvangs, hulpvaardigheid van eienaars, groot kamers wat alles het wat jou kan laat rus en gemaklik wees. Lugverkoeling, plafonwaaier, koffiemaakfgeriewe met yskassie. Massiewe badkamer. Ons was op boonste vlak en het die beste uitsig gehad. Baie goeie ontbyt wat 'n ekstra pluspunt is, omrede daar nie veel ontbyt plekke in die dorp op 'n Sondagoggende nie oop is nie.

Queen Manor Boutique Guest House's terugvoer

Dit was so lekker om julle te he. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Queen Manor Boutique Guest House
Amelia B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Amelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room dirty.

The breakfast was great but the room was dirty and the towels scratchy.

Queen Manor Boutique Guest House's terugvoer

Dear Amelia,

My apologies about the dirt on the carpet. The ladies clean the rooms on a daily basis, but it was very windy and some dirt came through under the door.

As for the towels, we are depended on borehole water, which is very brackish and hard. We have now resorted to adding salt to the water, which has made a great improvement.

Regards,
Queen Manor Boutique Guest House

Queen Manor Boutique Guest House
Herman G - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman G
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik!

Goeie fasiliteite. Ons het slegs een aand oornag, maar die gastehuis is van so aard dat 'n mens beslis langer sal kan bly. Skoon en netjies met basiese geriewe. Ook lekker buitebraai en mooi uitsig. Die enigste ding wat gepla het was die stort op die grondvloer. Ons het onder gaan stort.

P.s. O - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
P.s. O
Gesin met klein kinders

Two words - utterly disappointing!

I could barely fit my car in the parking space. The veranda is not covered rendering it useless in the Karoo sun. The bottom room is so damp it could easily be the source of the next deadly disease (we carried the mattresses upstairs for the kids). The garden is so overgrown and neglected it looks like that of a house that’s been standing empty for two years. There are old planks and poles (like building rubble) lying around - including the customary plastic bags. On a positive note the fridge works.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARFTRs0XdMHUklFJpc0C3zafoquwtCTcaCsjqU4QBZuFTVE0rhJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 23 Queen Street Graaff-Reinet 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.24545 24.531586
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!