Queen of Sheeba 246
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Haakdoringweg 1, Sterkrivier, 0630, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R8 075 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Queen of Sheeba 246 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla op 'n geïntegreerde leefstyllandgoed in Limpopo. Dit is net 120 km vanaf die Polokwane Internasionale Lughawe met 'n uitsig oor 'n Groot 5 Wildreservaat wat 22 000 hektaar groot is.
Die eksklusiewe eiendom bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 'n hoofhuis en 'n addisionele eenheid met 4 aparte en suite-slaapkamers. Die hoofhuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die aparte 4 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word op versoek. Hierdie 4 en suite-badkamers het elkeen 'n bad en stort.
Die hoofhuis het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele en die sitarea het gemaklike rusbanke voor 'n TV. Die sitarea het ook 'n gaskaggel en lei na die stoep met 'n buitelug-eetarea en ingeboude braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die terras en plonspoelarea.
Gaste kan die Groot 5 gewaar, wildritte onderneem, op begeleide staptogte gaan, voëlkyk, voetslaan en sterrekyk. Gaste is ook welkom om die nabygeleë besienswaardighede te besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Haakdoringweg 1, Sterkrivier, 0630, Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Haakdoringweg 1, Sterkrivier, 0630, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom