Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12

6 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Quince Cottage is 'n selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie Wakkerstroom. Dit is naby die middedorp, restaurante en die Vlei waar gaste kan voëlkyk.

Die tweeslaapkamerkothuis is in 'n boomryke tuin geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n kaggel.

Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Christine R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, loopafstand van hoofstraat met besighede. Baie netjies en gerieflik. Baie rustig, veilig en netjies. Ons het lekker gebly en het dit ook aanbe...
Sien meer
Des 2025
Izak S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en lekker ontspan. Ons het so lekker gebly. Die huis is goed uitgerus met alles wat jy sal nodig hê.
Jun 2025
Miemie B
Gesin met tieners
5.0
Die plekkie vat jou terug in tyd met meer as wat jy nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly, die plek is pragtig en bitter mooi gerestoureer.
Apr 2025
Gys L
Gesin met klein kinders
4.8
Uitstekend. Fantasties, goeie ligging! Het dit baie daar geniet.
Des 2025
Hannes D
Saam met lewensmaat
4.8
Soete verrassing. Gesellig, netjies en smaakvol. Lyk ietwat treurig van buite, maar alles verander met die instap. Ongelukkig geen warm water.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 126

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Quince Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d74a8fdcb097c3469ad2cf0d81654340032ee3fdf0ba4500575ec9dddc61d87c17db9907bed77d3f6e0ef7d89c9f292f037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 90 Badenhorst Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.354287012518 30.140058461971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang