+33
Gastehuis in Noordheuwel

Quinn Cottage & Studio

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ingrid V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Die verblyf en diens is fantasties! Die verblyf en diens is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Quinn Cottage & Studio
Goeie dag Ingrid, Baie dankie vir die kompliment. Ons streef altyd daarna om ons gaste die beste verblyf en diens te bied. Dit was goed om jou weer hier te kon huisves. Hoop om jou gou weer te sien. Mooi dag & week verder. Marlene Quinn Cottage & Studio Guesthouse Noordheuwel

Allison V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

A spotless, safe, and beautifully decorated cottage with an exceptional host who. Marlene went far above and beyond to accommodate us. She was incredibly helpful with suggestions on places to visit, and nothing ever felt like an inconvenience. My daughter and I felt immediately comfortable and at home. The cottage was spotless, and the extra touches were absolutely lovely. We also loved the décor — it added so much charm. We felt very safe throughout our stay; the property is well secured, and our rental car was parked safely under cover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Die gastehuis is baie netjies, baie aangenaam en meer as goeie waarde vir geld! Die gastehuis is baie aangenaam, baie gerieflik, baie ekstra beskikbaar. Die eienaar gee en doen ook nog ekstra. Dit is baie goeie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Quinn Cottage & Studio
Goeie dag Ingrid en gesin, Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons vind trots in wat ons doen en bied vir ons gaste. Dit was 'n groot plesier om Quinn Cottage julle huis vir 'n paar dae te kon maak. Ons sien uit om julle weer volgende jaar hier te verwelkom. Vriendelike groete, Marlene Geldenhuis Quinn Cottage & Studion Guesthouse Noordheuwel

Robertha Daaki N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

I enjoyed my stay and I always felt safe. The entire experience was the best. Amazing, Marlene is just the best. You would never regret booking to stay at Quinn Cottage & Studio. Definitely going to recommend to everyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Quinn Cottage & Studio
Good day beautiful Robertha Daaki, It was such a great pleasure hosting you and your work colleagues from Ghana Immigration Services here with us. It was a pleasant experience and a wonderful opportunity to form new friendships with all the ladies. You are always welcome to visit us again. Kind regards, Marlene QUINN Cottage & Studion Guesthouse Noordheuwel

Maxie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gan vir seker weer daar wil oorslaap. Dis 'n wonderlike plek, Marlene sorg definitief vir alles wat mens moontlik nodig het. Regtig puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing. It was a great place, comfortable, clean, and everything you wanted was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Quinn Cottage & Studio
Good day Alex Thomson, Thank you for the positive review. We always value our guest feedback as it helps us grow. We hope to see you again. Kind regards, Marlene

Grethe V
1 nag
5.0
Jun 2025

Heerlik! Quinn Cottage was regtig 'n wonderlike ervaring! Marlene het ons vriendelik verwelkom en haar baie netjiese kottage was heerlik om in te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Quinn Cottage & Studio
Goeie dag Grethe, Ons is baie bly dat julle die kuier hier by ons geniet het, en ons kyk uit na julle volgende besoek. Mooi dag en week verder.. Vriendelike groete, QUINN Cottage & Studio Noordheuwel

Joanette R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Rustig, aangenaam, skoon. Gasvrou is vriendelik en gaan uit haar pad uit om vir ons die beste moontlike ervaring te gee. Gastehuis is goed toegerus, netjies en skoon. Sal enige tyd weer gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Silwer skoon, pragtige ligging, veilig, moderne fasiliteite en uitstaande gasvrou. Pragtige plek, silwer skoon, modern, uitstaande fasiliteite en die gasvrou is pure klas. Het baie lekker gebly, baie dankie dat jy so mooi na ons gekyk het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

MARLENE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Quinn Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf126326b7fb6aae8b1696e2db5c84ea698ccb74dcc6d9ba681e229ace17d6557cf4622b5f7bd81f129b7e0aadab3f21d87d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 27 Quinn Street Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.090927842583 27.812259211748

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang