- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 31 Baden Powell, Mafikeng, 2745, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Rabi’s Guesthouse is in Mafikeng en dit bied selfsorgverblyf in verskeie eenhede met verhit-en-eetgeriewe wat dit ideaal maak vir kort oornagverblyf.
Die gastehuis beskik oor 9 Standaardkamers en 2 Dubbelkamers en 3 Deluxe kamers. Die slaapkamers het dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad of slegs 'n stort.
Elke kamer het 'n kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is, 'n TV met DStv, lugverskorging, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Fazal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 31 Baden Powell, Mafikeng, 2745, Noordwes
- Gaste dink Rabi’s Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Baden Powell, Mafikeng, 2745, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang