Radiant and Airy Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2018 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 369 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Radiant and Airy Studio is geleë op die grens van De Waterkant en Kaapstad se lewendige middestad en bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n moderne toevlugsoord.
Hierdie moderne ateljeewoonstel spog met 'n slim, kompakte ontwerp met al die noodsaaklikhede vir 'n gemaklike verblyf. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is gemaklike sitplek, 'n werkspasie en 'n TV met Netflix.
Die gebou beskik oor 'n gemeenskaplike swembaddek op die 27ste verdieping en 'n buiteluggimnasium met asemrowende uitsigte oor die see, stad en berge. Die sentrale ligging maak die woonstel ideaal vir beide ontspanning en sakereise. Gaste kan stap na die CTICC of 'n 5-minuut-rit na die V&A Waterfront neem. Tafelberg en die ikoniese strande van Clifton en Kampsbaai is net 10 minute se ry weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 2018 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2018 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang