Oceans Apartment Ocean View Suite - Radisson Blu Hotel Building Tower
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Oceans Apartment Ocean View Suite is 'n selfsorgwoonstel in die Radisson Blu Hotel-gebou in Umhlanga, net 'n entjie se stap vanaf gewilde strande. Die stylvolle woonstel bied gerieflike en ontspannende verblyf aan klein gesinne wat op soek is na 'n vakansie by die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en die 2 badkamers het storte. WiFi word voorsien.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig. Gaste het ook toegang tot die hotel se geriewe op die perseel wat 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant insluit.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is naby winkels en restaurante geleë en nabygeleë besienswaardighede sluit die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, Umhlanga-vuurtoring en Granny's Pool in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang