Beskrywing
Die kampeerterrein bied 11 kampplekke wat na die rivier front. Elke kampplek is op die grasperk met bome. Elke kampplek het ook 'n braai-area, kragpunte en 'n waterpunt. Die 4 ablusiegeriewe het warm water en krag, 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Doendinge en maaltye kan met aankoms bespreek word.
Weens ons afgeleë ligging, ervaar ons soms krag- en telefoonlynonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Standaard-chalet het 'n kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n warmwaterstort. Elektrisiteit is beskikbaar. Die beddens het muskietnette.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Doendinge en maaltye kan met aankoms bespreek word.
Weens ons afgeleë ligging, ervaar ons soms krag- en telefoonlynonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinseenheid het 2 kamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Doendinge en maaltye kan met aankoms bespreek word.
Weens ons afgeleë ligging, ervaar ons soms krag- en telefoonlynonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Deluxe-chalets het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook lugversorging, muskietnette en 'n uitsig oor die Kavango-rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Doendinge en maaltye kan met aankoms bespreek word.
Weens ons afgeleë ligging, ervaar ons soms krag- en telefoonlynonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rainbow River Lodge, Divundu, Kavango Oos
Sien kaart- 118 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang