Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16
Selfsorg in Ramsgate

Ramsgate Palms 78

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Ramsgate Palms, Bidston Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ramsgate Palms 78 is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n bekoorlike kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie eiendom is ideaal vir gesinne of groepe vriende.

Die woonstel met 3 slaapkamers is op die grondvloer geleë en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die ontbyt-sitarea vloei in 'n ruim sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV, plafonwaaiers en onbeperkte WiFi-toegang. Hierdie leefarea maak oop na 'n patio met see-uitsigte, waar 'n gasbraai voorsien word.

Die kompleks bied 24-uur-sekuriteit en beskik oor gemeenskaplike wasgoedgeriewe, braai-areas en 'n verhitte swembad. Elke eenheid het 1 onderdakparkeerplek, en gaste geniet ook direkte toegang tot die strand.

Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, bootritte, visvang, gholf, stap, skubaduik en perdry.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ramsgate Palms, Bidston Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
POA
POA

Ramsgate Palms, Bidston Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0136c73ce54190deb3b9e6631d20da1a7d295abe907e1fe2b719032b6b496837fdd05b52778a864664540dd0ab9e64e856af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
Ramsgate Palms Bidston Drive 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.887641569785 30.350648760796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang