+37
Selfsorg in Ramsgate

Ramsgate Sea View Rustic Getaway

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Feb 2026 tot 30 Apr 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode.
Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie.
Moet asb. nie in die slaapkamers eet of drink nie.
Gaste moet asb. enige skottelgoed was en wegpak voordat hulle vertrek.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Skakel asb. alle ligte af wanneer die verblyf verlaat word.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Moet asb. nie enige meubels skuif nie.
Geen linne, komberse of handdoeke mag uit die kamers verwyder word nie.
Rapporteer asb. enige skade.
Vullissakke word elke Donderdag verwyder.
Probeer asb. om sand in die huis te beprek en moet asb. nie badhanddoeke as strandhanddoeke gebruik nie.
Stel asb. die alarm wanneer jy die lodge verlaat.
Alhoewel die verbyf gesinsvriendelik is, moet kinders te alle tye onder toesig wees.
Moet asb. nie die koi-visse voer of enigiets in die koi-dam gooi nie.
Moet asb. nie aan enige ornamente raak of verwyder nie.
Stel asb. die gasheer in kennis as die stoof se gas opraak.
Tydens beurtkrag sal die sonkrag-omsetter en litiumbattery outomaties aktiveer.
Slegs ligte, die TV en Wi-Fi kan tydens beurtkrag gebruik word.
Die beurtkragskedule sal daagliks via WhatsApp verskaf word.

Pooltafel:
Geen drankies of kos word op die pooltafel toegelaat nie.
Die pooltafel moet slegs gebruik word om pool te speel.
Los die stokke aan die kant wanneer jy klaar gespeel het.
Die pooltafel en balle mag nie as speelgoed vir kleuters gebruik word nie.
Gaste sal vir enige skade aan die pooltafel, stokke of balle verantwoordelik gehou word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 12 700
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 700
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 12 700
per nag (plek vir 14)
Bespreek

43 Oak Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA174a5529a7ae69455368d391ff8cd01f79f4172aa258749cca7b1a789bd4ef03769e5e9664d0095a71c0ff3f4897e1d54a35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 700 per nag, vir 14 mense 5 5 1 5 43 Oak Lane Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8642602 30.356522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang