+39
Selfsorg in Mookgopong

Ranelra Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxing. Wonderful. No complaints. A very neat, quiet place with all the essentials that you need. Nice big shower. Hands-on hospitality. Secure under-roof parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons was mooi verwelkom, en Tannie Hettie is baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons het lekker gebly en sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie Jackson S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie lekker oornag, stil en kort niks, genoeg muurproppe en alles wat jy nodig het. Gasvrou baie aangenaam, kamer baie mooi en netjies, haar meubilering, en alles baie mooi en van die beste. Groot TV, groot yskas, bed baie goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Baie lekker gewees. Baie goed ontvang. Plek netjies en skoon. Gasvrou altyd beskikbaar indien iets nodig is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Gerieflik en sentraal. Sal vir seker weer daar oornag as ons in Naboomspruit moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon, netjies, mooi antiek binne. Kamers kan bietjie aandag gee aan die stoepie. Ja, baie dankie, was waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The place is very clean and secure. Fabulous stay, everything was working including the WiFi and a big screen TV, hot water as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie verras. Het 100% veilig gevoel. Was op my gemak. Gasvrou baie oulik. Verblyf geen probleem. Skoon. Alles wat jy nodig het, is daar. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lossie E
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Dit was baie rustig en netjies daar, en Hettie is so hulpvaardig en vriendelik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 5th Street, Mookgopong, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YmRhNzQ0LWY1MGUtNGI0NS1hYjU2LWVhNmQzNDA0ZDQ3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 9 5th Street Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.515577601787 28.714356422424

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang