Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ranelra Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 9, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ranelra Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorp Naboomspruit. Die eenheid is sentraal geleë naby kitskoskafees en winkelsentrums.

Verblyf is beskikbaar in 4 aparte eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n addisionele enkelbed kan op versoek voorsien word. Elke eenheid het ook 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie.

Gratis WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan gaan gholfspeel, perdry, swem, wildkyk, 4x4-roetes aandurf, voetslaan en bergfietsry in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hestia C
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies, veilig, gasvryheid. Definitief waarde vir geld, alles was perfek. Hettie stap werklik die ekstra myl vir haar gaste. Ons sal vir seker...
Sien meer
Apr 2025
Lizelle V
Gesin met tieners
5.0
Very pleasant, will visit again. We had a lovely stay, the room was equipped with everything we needed. It was clean and Hettie was ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Kobus B
5.0
Beautiful and peaceful place to rest. A beautiful and peaceful place for an overnight stay. The room was clean and neat. Would recommen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Lydia T
Besigheidsreis
5.0
Hettie (gasvrou) uiters bekwaam. Verblyf gerieflik. Baie netjies en gerieflik.
Feb 2025
Johan D
Gesin met tieners
4.8
Skoon rustige plek. Ons het lekker gebly en sal weer gebruik maak van Ranelra as ons daai rigting gaan.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5de Straat 9, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Ranelra Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 9, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YmRhNzQ0LWY1MGUtNGI0NS1hYjU2LWVhNmQzNDA0ZDQ3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 9 5th Street Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.515577601787 28.714356422424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang