Beskrywing
Die kamer het 'n uitsig oor die swembad area en 'n koninging grootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n Sateliet-TV (Openview of Smart TV) en tee- en koffiemaakgeriewe. Geniet jou koppie koffie terwyl jy oor die binnehof se tuine vol blomme kyk en die blink blou swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Neem asseblief kennis dat die swembad nie kindervriendelik is nie as gevolg van sy diepte.
Kinders van 14 jaar en ouer mag die swembad streng onder toesig van 'n volwassene gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkel-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die bad. Die kamer het ook 'n Satelliet-TV (Openview) + Smart TV, tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamer is sopas opgegradeer van net 'n bad na 'n stort in die bad. (Kyk gerus na die badkamer se foto's)
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Neem asseblief kennis dat die swembad nie kindervriendelik is nie as gevolg van sy diepte.
Kinders van 14 jaar en ouer mag die swembad streng onder toesig van 'n volwassene gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n Sateliet-TV (Openview) en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Neem asseblief kennis dat die swembad nie kindervriendelik is nie as gevolg van sy diepte.
Kinders van 14 jaar en ouer mag die swembad streng onder toesig van 'n volwassene gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n Sateliet-TV (Openview) en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer spog ook met 'n lekker sitplek by die venster om 'n koffie te geniet of 'n lekker boek te lees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Neem asseblief kennis dat die swembad nie kindervriendelik is nie as gevolg van sy diepte.
Kinders van 14 jaar en ouer mag die swembad streng onder toesig van 'n volwassene gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n uitsig oor die swembadarea en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n Sateliet-TV (Openview of Smart TV), tee- en koffiemaakgeriewe. Geniet 'n koppie koffie terwyl jy na die binnehof se tuine vol blomme kyk en die blink blou swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Neem asseblief kennis dat die swembad nie kindervriendelik is nie as gevolg van sy diepte.
Kinders van 14 jaar en ouer mag die swembad streng onder toesig van 'n volwassene gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel op die tweede verdieping word bereik via 'n privaat ingang met trappe wat na die deur lei. Dit beskik oor een groot slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en twee enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea en -kombuis sluit twee slaapbanke en 'n braai-area in, wat dit ideaal maak vir gesinne of klein groepies. Die woonstel is toegerus met 'n satelliet-TV in die slaapkamer, en die kombuis sluit 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond in vir gerieflike selfsorg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg eenheid. Die eenheid is op die 2de vloer van die gebou, trappe word gebruik om by die eenheid in en uit te beweeg.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Neem asseblief kennis dat die swembad nie kindervriendelik is nie as gevolg van sy diepte.
Kinders van 14 jaar en ouer mag die swembad streng onder toesig van 'n volwassene gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Riedeman Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang