Selfsorg in Kroonstad

Retief Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mari K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Netjies en modern. Dit is 'n gemaklike en veilige oorslaap op die N1 met alles wat jy nodig het. Enige probleme was vinnig en professioneel hanteer. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam en die gastehuis is baie netjies en stylvol. Die kinders het die plaasatmosfeer en die swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hiadee V
1 nag
5.0
Nov 2025

Everything you need, for a great price. Great stopover just off the highway. Travelled with a cat. Got there late at night due to many accidents. Warm welcome with a special greeting and cappuccino sachets (special touch). Lovely firm bed, everything you need. Great stopover, wished we could have stayed longer to explore the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
1 nag
5.0
Nov 2025

Regte Vrystaatse gasvryheid! Regtig 5 ster diens en akkommodasie. 'n Pragtige ou herehuis. Oud, maar nie afgeleef nie. (Daar is ook nuwer eenhede op die plaas). Die beddegoed is van baie goeie kwaliteit en fasiliteite soos WiFi, TV, koffie ens. is van baie goeie gehalte. Pragtige springbokkies om die dag op te vrolik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies skoon en veilig, baie goeie plek. Baie lekker gebly, alhoewel die krag af was, het Petro haar bes probeer om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Certainly will return. Great location, service and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Df V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende oornag! Uit die boonste rakke. Petro se diens en vriendelikheid vir seker ons terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Oornag oppad Noorde toe. Baie vriendelik verwelkom en was altyd daar om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig, veilig, sal vir seker aanbeveel. Ongelooflik lekker oornag, vriendelike ontvangs en netjiese, goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig vars plaaslug. Voëls wat vroeg in die oggend soos 'n koor sing. Fantastiese plek, skoon, netjies, vriendelike staf. Dit is die eerste plek wat net so mooi is soos op die foto. Tuine is pragtig versorg. Geen klagtes, alles is 'n positief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Good overnight stay. Petro was a great host and it was a good overnight stay. It would be useful to have hooks and a larger basin in the bathroom. Petro offers dinner subject to pre-booking as the room is not well geared for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Retief 1641, Geneva, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46839a6796638014f38f4bce40e220f3b0cf5d15a490804662115acea36a968b9ec2396eb713fa5edc73c64408727071cec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Farm Retief 1641 Geneva 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.723691928266 27.22457036376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang