+99
Selfsorg in Kroonstad

Retief Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Deborah B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

A clean, comfortable spot with a welcoming host. We had a truly wonderful stay and would not hesitate to come back. From the moment we arrived, everything was neat, clean, and welcoming — exactly what you hope for after a long drive. The accommodation was comfortable and well-equipped, with everything we needed for a relaxed getaway. The host was friendly and helpful, making us feel right at home without being intrusive. It's the kind of place that reminds you why you love travelling in South Africa. Highly recommended — we'll definitely be booking again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lani L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Perfekte oornag! Gastehuis is 'n perfekte oornagplek as jy op reis is. Baie naby die dorp en reg langs die snelweg. Veilige moderne akkommodasie en volledig toegerus as jy wil braai. Vra net vir hout en ys. Hulle voorsien dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gerieflike oornag plekkie. Mens kan definitief langer ook bly! Ons het net oorgeslaap om die terugry Pretoria toe draagliker te maak. Die ligging is baie gerieflik en die plekkie is pragtig skoon en mooi. Dit kon nie beter wees nie. Petro was ook baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joos En Lorna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastic! One word: fantastic! Clean, fresh, a real haven. Beautifully maintained, gorgeous scenery. It was really an excellent experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon en luuks. Sal weer daar oorslaap. Baie rustige atmosfeer. Ons het lekker gebly en geslaap. Dis gerieflik geleë net buite die gewoel van die stad, naby die N1, maar ook naby winkels indien jy iets wil gaan kry vir aandete of 'n laaste paar goedjies vir jou vakansie. Eenhede is luuks en bevat alles wat nodig is vir 'n gerieflike oorslaap. Parkering is sentraal en nie noodwendig by jou eenheid nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tryna B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Alles was baie mooi en netjies, ons het lekker gekuier. Ja, was baie lekker. Het ongelukkig baie laat daar aangekom en baie vroeg gery die volgende dag, sou graag meer tyd wou spandeer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pg J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Ons was warm ontvang! En het die dorpie vreeslik geniet! Ons het baie lekker gebly! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Nice stop over if you don't want to stay in a town. Great stay. worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelien D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig, skoon en vriendelik. Petro is 'n wonderlike gasvrou, het ons dadelik laat welkom voel. Ons het 1 aand oorgeslaap oppad na Noord-Kaap, baie goeie stop gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-Mari M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lovely! Lovely stay. Will definitely visit again. A beautiful guesthouse, very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Retief 1641, Geneva, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46839a6796638014f38f4bce40e220f3b0cf5d15a490804662115acea36a968b9ec2396eb713fa5edc73c64408727071cec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Farm Retief 1641 Geneva 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.723691928266 27.22457036376
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang