- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Jannie De Waal Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Retro Guesthouse is in Vanderbijlpark, aan die Vaalrivier in die suide van Gauteng, geleë. Dis 'n ideale keuse vir gaste wat sentrale verblyf soek.
Gaste kan uit 5 unieke kamers kies, elk met slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n slim-TV met Netflix, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Braaigeriewe, 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die gastehuis is 2 km vanaf Vaal Mall, 5 km vanaf Emerald Casino en 7 km vanaf Vaal Universiteit, en dit is naby kitskoswinkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lethibile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Jannie De Waal Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Retro Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Jannie De Waal Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang