+144
Selfsorg in Groblersdal

Rhenosterkop Kamp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Tino M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome! Perfect and fun. Highly recommend this place, it's amazing in the summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Fun. Enjoyable, lots of fun activities for kids. Clean with friendly staff. No WiFi but there's network coverage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Rhenosterkop Kamp
Good day Lucas, Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay at Rhenosterkop. Kind regards, R & R Resorts

Melanie W
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Gemaklik, jolig, lekker musiek, skoon. Goeie dag. Ons het heerlik gebly en gekuier, die opset is baie uniek en gemaklik met die dat die swemarea op ons stoep is. Die "vibe" is awesome - ons het dit regtig baie geniet. As ek wel kan noem, het ons geweldig gesukkel met water en ons krag het nie gehou nie, en daar was toe gesê ons moet ons eie krag koop. (Ons was 3 gesinne en kos was meestal by ons gemaak en daarom het krag nie gehou) - net iets om aan te dink dalk. Baie dankie vir 'n heerlike tyd.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2026

Fun, safe and good for families. Chalets are very clean. Food at the restaurant is good and reasonably priced. Staff are friendly and helpful. Ablution blocks are very clean. Should get WiFi as the signal is very bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Mrt 2026

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Gizelle M
Kort verblyf
3.6
Nov 2025

Communication is the key to success, which is lacking. Had a lovely stay. What they do tell you: Call at any time if you have concerns. What they don't tell you: There's no signal or a way to get hold of them if you do not buy a WiFi token at the restaurant. What they do tell you: You are responsible for paying for the electricity when it runs out. What they don't tell you: Where you are supposed to go to buy the electricity. What they do tell you: We are two resorts. What they don't tell you: Google Maps will take you to the wrong resort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik, lekker, netjies. Verblyf was netjies en baie skoon. Mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Vriendelike personeel, heerlike kroeg saam met die rugby, wonderlike weer. Baie lekker gewees tot daar 'n klomp taxis ingetrek het Saterdagoggend vir 'n kleuterskool funksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Road D198 - Dewagendrift Road, Loskop Suid Farm, Portion 215, Groblersdal, 0470, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 154 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49fd816bfa67035df4da842656902fb19e3895e6ecb8edf08dfe4df40015a0872be4858adffdd64059e18447268eeb9b046a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Road D198 - Dewagendrift Road Loskop Suid Farm, Portion 215 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.240695425764 29.455045679405

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang