+18

Rhus Lancea Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Koster Road R509/V2, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rhus Lancea Cottage is 'n ruim kothuis tussen die bome en bosse met 'n ryk voëllewe en 'n uitsig oor die plaas en die diere wat wei.

Die oopplan-eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en daar is slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer het 'n ovaalbad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel vir koue wintersdae.

Die groot kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en basiese toebehore soos 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Gaste kan op die stoep of by die braai buite ontspan terwyl hulle die uitsig oor die plaas geniet. Daar is 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie lekker gebly, Oom Willem is 'n wonderlike gasheer.
Nov 2025
Rene V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige, natuurskoon en veilige omgewing. Die cottage is pragtig en skoon. Ons het elke oomblik van ons kuier by Rhus Lancea geniet. Die gasvryhe...
Sien meer
Okt 2025
Dawid & Bets G
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Dit was ongelooflik lekker!
Okt 2025
Andre C
5.0
Baie rustig. Willem is baie vriendelik en gasvry. Baie rustige wegbreek.
Aug 2025
Kiana G
Saam met vriende
5.0
Absolutely amazing. We had such a lovely stay! The cottage is super cozy with a fireplace – perfect for winter. The vibe was great, and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Koster Road R509/V2, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Rhus Lancea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Koster Road R509/V2, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6515ac6563bff40b880f91efbb0651807fb2ff125545036286a88cfbfe87aae7a088082fdc11cec9f026fa6c097e51f4c7ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Koster Road R509/V2 Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -25.992345240625 27.519845642853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang