Riad Maroc Nieu-Bethesda
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 944 Hill Street, Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Riad Maroc Nieu-Bethesda, geleë aan die voet van die Sneeuberge in die dorpie Nieu-Bethesda, bied pragtige selfsorgverblyf en is ongeveer 50 km noord van Graaff-Reinet geleë.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in mikrogolfoonde, yskaste, induksieplate, ketels, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe en handdoeke.
Daarbenewens het die kamers lugversorging. Gaste wat buitelugaktiwiteite soek, kan die Kitching Fossiel-eksplorasiesentrum, staproetes en bergfietsroetes besoek, sowel as die winkels en galerye van Nieu-Bethesda. Besoekers kan die plaaslike aantreklikheid, die Uilhuis, verken, wat die tuiste is van meer as 500 standbeelde wat deur wyle Helen Martins en haar assistente geskep is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 944 Hill Street, Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Riad Maroc Nieu-Bethesda het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 944 Hill Street, Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang