Gastehuis in Nieu-Bethesda

Riad Maroc Nieu-Bethesda

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hanelie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absoluut verruklik mooi. Die mooiste plek waar ons al ooit geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker verrassing na 'n lang pad! Riad Maroc is puik akkommodasie in Nieu Bethesda. Mooi dekor en kwaliteit meubels en kombuisbenodighede. Die stort en badkamer was ruim en daar was 'n lekker stoep om buite te sit en jou drankie te geniet. Daar was ook onderdak parkering en ons kon na al die besienswaardighede en restaurante toe stap. Sal definitief weer daar oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Stunning place. Lovely place. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fabulous little piece of heaven! Loved it. So lekker gebly! Net een aand oorgebly - sal hoogs aanbeveel. Beautifully decorated; charming and peaceful.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Pragtige plek. Pragtige plek en dorp. Mooier as op die foto's. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charissa C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Stylvolle, ruim Morokkaanse kamers en badkamers, pragtige uitsig. Groot verrassing om die stylvolle Morokkaanse kamer en badkamer binne te stap. Dekor is baie mooi. Eienaar het verwarmer in kamer aangesit voor ons aankoms, kamer was snoesig en verwelkomend. Elektriese kombers op die bed en stomende warm stortwater. Gerieflike kombuis, nodige kraglaaiproppe in kamer en lieflike stoepie met mooiste uitsig. Kamers en badkamer baie skoon en netjies. Absoluut aan al ons behoeftes voldoen. Selfs ekstra water en melk. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Dankie dat julle by ons gebly het en ons is bly julle het dit geniet.

Corné R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Die verblyf voldoen aan alles wat 'n mens benodig. Pragtige, smaakvolle dekor. Baie lekker gebly en baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Thank you for staying with us, and hope to see you again.

Ele C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A beautiful room and location, our host was very friendly and very helpful. Fantastic stay and amazing view. Our host was extremely friendly and helpful; our car broke down and she did everything to help us. I would highly recommend staying at Raid Maroc!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Hope to see you again. Thank you for staying with us.

Wolfgang S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Vriendelike ontvangs. Gerieflike kamer. Alles wat ons benodig. Weereens heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elna T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Puik! Gaan kyk beslis vir jouself. Jy sal nie spyt wees nie! Ons verblyf was puik! So 'n mooi eenheid vol fyn detail. Daar het niks gekort nie. Klein maar perfek! Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Riad Maroc Nieu-Bethesda
Thank you for staying with us. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

944 Hill Street, Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df9647a195a8baf670be2da196fb478dd5ec3ca3567f05ae401bfc2e4915d1d68eb0cd89ab7a82c308482202cb2c9687521?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 944 Hill Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866074715314 24.550815786508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang