Ridgeway Close
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Enkelwoonstel
- Selfsorg
- Eenslaapkamer-selfsorgeenheid A
- Selfsorg
- Drieslaapkamerkothuis
- Selfsorg
- Eenslaapkamer-selfsorgeenheid B
- Selfsorg
Huisreëls
Vir die veiligheid en oorweging van die eienaars en ander gaste word oornag- of toevallige besoekers nie op die eiendom toegelaat sonder die toestemming van die bestuur nie.
'n Toeslag sal gehef word vir bykomende oornaggaste. Alle tariewe is per persoon.
Comrades Marathon - 8 Junie 2025. Let asseblief daarop dat ons nie besprekings vir hierdie geleentheid aanvaar nie. Comrades Marathon 14 Junie 2026. Jammer, maar ons neem nie besprekings vir die Comrades Marathon nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Ridge Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang