Rietfontein Lodge and Safaris
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfontein Farm, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Vanaf R8 600 per nag (plek vir 18)
Beskrywing
Rietfontein Lodge & Safaris is 'n bekoorlike, onafhanklike lodge geleë langs die vallei van die skouspelagtige Bamboes-bergreeks in Hofmeyr, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied. Die landskap spog met oorvloedige voëllewe, natuurskoon en wildlewe vir diegene wat op soek is na 'n naweek van ontspanning, bergfietsry of selfs staptogte deur die veld.
Die lodge bied slaapplek vir 18 gaste en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers op die onderste verdieping wat slaapplek bied vir 6 volwassenes, elk met 2 enkelbeddens. Die oopplan-area bo bied slaapplek vir 6 gaste op enkelbeddens. Die oorblywende 2 slaapkamers is elk met 3 enkelbeddens ingerig. Die lodge beskik oor 5 badkamers, wat almal met stortgeriewe toegerus is.
Die oopplan-kombuis, wat oopmaak na die braai- en eetarea, is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en braai-area beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 gaste, 'n ontbythoekie met sitplek vir nog 4 gaste, en 'n ingeboude braai.
Gratis WiFi, veilige parkering, 'n balkon met buitesitplek en 'n boma-area met buitesitplek is alles beskikbaar vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rachelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rietfontein Farm, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Gaste dink Rietfontein Lodge and Safaris het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfontein Farm, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang