Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Graaff-Reinet

Rietjiesbos Self Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 297 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eric N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Genot en gemoedsrus op die platteland. Sal hierdie verblyf 10/10 gee. Baie netjies en alles wat mens nodig het en nog meer vir 'n oornag of 2. Dit is veilig en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Veilig, stil en perfek vir oorslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons sal beslis weer besoek en Rietjiesbos aanbeveel! Pragtige kamers met alles wat jy benodig. Uitstekende en vriendelike diens. Heerlike onthaalarea. Die bomavuur was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Dankie vir die puik resensie, Herman! Ons is so bly dat julle jul verblyf geniet het. Die bomavuur is 'n gesellige bymekaarkom plekkie vir baie van ons gaste. Vriendelike groete, Malcolm en Glyn

Janice G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beste diens, beste gashere, beste uitleg en beste skoonste toegerus. Die gashere hier is die beste gewees tydens ons verblyf. Ons het motor moeilikheid opgetel 70 km buite Graaf-Reinet en Glynn, die gasvrou, was elke tree met ons in verbinding tot ons veilig hul bestemming bereik het. Selfs toegesien dat ons 'n motorvoertuigwerktuigkundige kon kontak wat in die dorp beskikbaar is. Hierdie gastehuis se diens kry top sterre in alles, van hul eenhede af tot by hul uitleg tot by hul diens tydens ons verblyf. Hul vriendelikheid, gasvryheid en hulp het geen perke gehad nie. Ons het gebraai die aand en sy het sonder enige addisionele koste 'n piekniekmandjie vir ons gerief uitgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie, baie dankie vir die pragtige resensie, Janice! Ons is so jammer dat julle motorprobleme ondervind het. Maar julle positiwiteit en entoesiasme is 'n inspirasie vir ons albei. Ons wens julle 'n geseende 2026 toe. Vriendelike groete, Malcolm en Glyn

Gerbrand H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflik lekker. Die plek is baie netjies en skoon. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie dankie vir jou mooi woorde, Gerbrand! Ons was vreeslik gelukkig om julle albei, twee keer te kon verwelkom by Rietjiesbos. Vriendelike groete, Malcolm en Glyn

Elsabè F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ons het die moeite en klein details baie waardeer! Ons het heerlik gekuier! 5 ster verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie dankie, Elsabè! Ons het dit terdee geniet om die familie te verwelkom by Rietjiesbos. Vriendelike groete, Malcolm en Glyn

Nadine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Mooi, rustig, gemaklik, 10/10. Pragtige, skoon en netjiese verblyf, die oulikste eienaars! Alles wat mens nodig het vir 'self-catering' en nog meer! Dit was die gemaklikste oornag-oorslaap vir ons nog! Dit het soos deel van ons vakansie gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ongelooflike verblyf. Nogmaals dankie. Ongelooflike verblyf. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie dankie vir die mooi resensie, Gustav! Ons het dit geniet om julle klein gesinnetjie te verwelkom. Vriendelike groete, Malcolm en Glyn

Jackie O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantastiese rustige waarde vir geld. Baie lekker verblyf. Hulle het uit hul pad gegaan om my te help met 'n koek vir my man se verjaarsdag. Baie skoon en veilig. Lekker braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Dankie Jackie, vir die wonderlike resensie! Julle is 'n pragtige gesin en ons verwelkom julle graag weer. Vriendelike groete van ons albei

Yolandi M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Skoon, netjies, vriendelik. Baie aangename plek om oor te slaap! Skoon, netjies, goed geleë en die mense wat ons ontvang het, was so vriendelik en reg om te help met enige versoeke. Kan nie verkeerd gaan met Rietjiesbos nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 297

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17858a9eb95a18eaae21707b0b536b37d02fef2d26628c4820eca8266e0bb01cfc0a7712946e94d0bf1d1a52637389dd0fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 297 5 1 5 122 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.258561832072 24.536070227623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang