LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rietjiesbos | LekkeSlaap
+30

Rietjiesbos

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 164 resensies vir Rietjiesbos
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ettienne K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Our room was beautiful and clean, staff was extremely friendly, would definitely recommend.

Quintus K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Sal vir seker weer by Rietjiesbos oorslaap op die volgende rit af Sedgefield toe. Topklas.

Elizabeth S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S

Netjiese, skoon en gerieflike verblyf.

Ons het lekker gerus na 'n lang reis. Die eienares is baie gaaf en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Ilse O - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O
Gesin met tieners

Stoepsit op sy beste!

Hoe lekker was dit nie om na 'n lang reis na 'n pragtige kothuis te kom en op die stoep te sit en die sonsondergang te sien nie! Voorwaar 'n juweel!

Gerhardus S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer.

Die eenheid was netjies en skoon. Alles wat nodig was vir ons twee dae se verblyf was beskikbaar.

Magaretha K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magaretha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring.

Vriendelike ontvangs, kamer in uitstekende toestand, baie veilige parkering.

Johan L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies

Geen ontbyt word tans gegee nie! Verder baie skoon en netjies. Tarief dalk net te duur.

Michelle C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Saam met vriende

Absolute voortreflike diens!

Rietjiesbos het al ons verwagtinge oortref! Valerie en haar man was uitstekende gashere en baie behulpsaam. Ons oornag al 20 jaar in Graaff-Reinet op pad Kaap toe en Rietjiesbos is vir seker ons nuwe oorslaapplek. Die pragtige, keurige dekor is 'n absolute bonus.

Kippie B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kippie B
Saam met vriende

Keurig, stil, netjies en veilig.

Filterkoffie 'n groot plus.

Maarten R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten R
Gesin met tieners

Het oornag daar op pad see toe en dis perfek vir oorslaap.

Die kamers is regtig mooi en skoon. Alles wat jy nodig het vir oornag.

Alexander M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander M
Gesin met tieners

Heerlik oorgeslaap op pad Klein Brak toe. Alles perfek en skoon.

Perfekte halfweg-stop. Baie lekker uitgeëet en gekuier in Graaff-Reinet.

Adele W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Besigheidsreis

Beste diens en die mooiste plekkie.

By Rietjiesbos ontvang ons net die beste diens. Ons oornag gereeld hier en sal weer en weer hier gaan bly. Hartlike ontvangs en die plekkies is netjies, skoon en baie gerieflik!

Danie V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag-bestemming.

Goeie oornagstop na die kus.

Marc L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marc L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and tidy rooms with friendly hosts.

We stayed at Rietjiesbos as a midway stop between Gauteng and the Garden Route. Rooms were nicely furnished and well looked after, full DStv available and electric blankets in winter were a big plus!

Nannette V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nannette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and clean.

Would suggest that due to COVID if you cannot supply breakfast that you give a discount or some form of goodwill. Know we are all struggling but need to keep customer confidence up. Very clean and neat and safe parking for the over night stop.

Rietjiesbos's terugvoer

Dear Nannette,
Thank you for your wonderful review, I really appreciate it. I truly understand that we are all struggling, but the rate, which you've paid, is the room rate. Before Covid, breakfast was available at an additional cost per person.
Kind regards,
Valerie.

Rietjiesbos
Natalie S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S
Enkelreisiger

A+

A wonderful place to stay. Beautiful and comfortable. Will have to come back when lockdowns ease to explore, the town looks vibey and fun.

Hennie B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam; word aanbeveel.

Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.

Zelda E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing in die Karoo.

Ons was absoluut verras met die pragtige en skoon kamer, heerlike elektriese kombers en al die DSTV-kanale. Regtig waarde vir geld. Natasha is baie hulpvaardig en vriendelik.

John P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely stay.

Rietjiesbos, with her very knowledgeable and attentive hostess Valerie, offers the traveller a good night's rest comfortable, well equipped and quirky accommodation. Highly recommended.

Adele W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Besigheidsreis

Heerlik gebly.

Sal Rietjiesbos beslis aanbeveel.

Chris V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Enkelreisiger

Vriendelik, veilig en baie gemaklik.

Baie vriendelike en aangename eienaars. Plekkie is baie netjies en het alles wat 'n oornagverblyf (en ook langer) gemaklik maak. Het nooit onveilig gevoel nie. Sal gewis weer hier aandoen as ek verblyf in die omgewing soek.

Johan D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaaklik gemeubeleerd en baie vriendelike diens.

Baie netjies en skoon.

Trix V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters bevredigend.

Vriendelike ontvangs. Baie netjiese en keurige kamer en badkamer. Veilige parkering. Stil area.

Renè V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renè V
Gesin met tieners

Pragtige kamers. Heerlike oornag verblyf.

Baie netjies en skoon. Sal hul beslis aanbeveel.

Marinda T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, skoon en baie vriendelike mense. Kamer is mooi en mens voel dadelik tuis.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Martin J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J
Gesin met klein kinders

Báie goeie waarde vir geld!

Ek het baie min kere op 'n plek gebly waar ek nie iets beter sou kon doen of gereed hê vir gaste nie. By Rietjiesbos is die eienaars hartsmense. Die uitsig pragtig en dit voel regtig soos 'huis'. Ek was baie beïndruk in die tyd wat ek daar vertoef het. Moet asb nie daar bespreek nie, want dan is daar dalk 'n moontlikheid dat ek nie 'n plek kry nie! Heerlik gebly en als was uit die boonste rakke! Kan regtig aanbeveel.

Jolandé S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike kamer!

Ons het heerlik geslaap en die kamer is so mooi ingerig. Die kamer is goed toegerus met alles wat mens kan nodig kry en ons het die lugversorging waardeer. Ons sal beslis dit aanbeveel en weer daar oorslaap.

Gilles V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gilles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders.

Die vriendelike, gasvrye en spoedige diens by Rietjiesbos B&B is wat hierdie oornagverblyf tien uit tien gee in my boek.

Cornelia M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia M
Gesin met klein kinders

Pragtige oorslaapplekkie in ‘n pragtige dorpie!

Ons het heerlik gekuier by Rietjiesbos op pad Mosselbaai toe! Sal enige tyd weer daar oorslaap. Baie netjies met pragtige kamers.

Johan C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, pragtige ligging met mooi tuin.

Pragtige plekkie met baie netjiese kamer. Sal beslis weer daar bly.

Leon L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf!

Ons gasheer en gasvrou het die spreekwoordelike ekstra myl gestap om ons verblyf 'n aangename ervaring te maak.

Suzette P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie vriendelik en netjies.

Sal beslis Rietjiebos aanbeveel. Baie mooi.

Kobus O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en vriendelike oorslaap.

Het ekstra moeite gedoen om ons na 'n beter kamer op te gradeer.

Monica C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Gasvry en vriendelik. Netjies met kraakwit linne en handdoeke. Veilige parkering. Heerlike ontbyt.

Johan O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Gesin met tieners

Baie skoon, netjies en stil.

Kon nie ontbyt kry nie omdat dit n Sondag oggend was. Seker ek het vir dit betaal toe ek verblyf bespreek het. Kon ook nie ontbyt 08:00 in die dorp kry nie.

Rietjiesbos's terugvoer

Baie dankie Johan, vir jou mooi gradering.
Jy het definitief nie vir die ontbyt betaal nie. Ontbyt word addisioneel aangebied om dit makliker te maak vir die gaste wat nie ontbyt wil eet nie.
Hoop julle kom bly weer in ons mooi dorp.

Rietjiesbos
Beverley B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B
Enkelreisiger

Really comfortable, clean and the owners were very helpful.

I arrived exhausted from a long drive, I had prompt and excellent service. The room was very comfortable, clean and spacious. They went out of their way to make me feel at home. I hope to stay there again.

Theo B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, clean and we recommend this as a first option.

Safe and a wonderful place to return to.

Sanet S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Besigheidsreis

Vars briesie in die Karoo.

Verblyf en ontbyt by Rietjiesbos was soos 'n vars briesie deur die Karoo se grassies. Kraakvars spierwit linne en handdoeke. Rus, vrede en gemak! Dankie Valerie vir jou gasvryheid en vriendelike ontvangs. Ons sal beslis weer kom.

Andre B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Enkelreisiger

Skoon en gerieflik. Lekker rus na 'n lang reis.

Die kamers is gerieflik en aanloklik om te ontspan. Die eienaar is so tegemoetkomend, mens voel tuis. Sal weer daar bly.

Wilma K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma K
Enkelreisiger

Sal weer soontoe gaan.

Heerlike ontbyt en goeie aanbeveling van restaurante vir aandete.

Ludie H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ideaal.

Alles was perfek en ons het geen probleme gehad. Gasvryheid uitstaande.

Adri G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, smaakvolle skoon kamer, veilige parkering, stil area.

Valerie is 'n uitstekende gasvrou, het moeite gedoen met die bespreking van aandete by 'n restaurant, haar ontbyt was heerlik en warm. Die bed en kussings was baie gerieflik, die area is stil en ons motor was veilig. Wat meer kan n reisiger vra?

Philip V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie gasvry, netjies en goed geleë in rustige omgewing en goeie voorsorg teen die koue gebied.

Elsebe P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebe P
Gesin met tieners

Pragtige kamers.

Rietjiebos se kamers is pragtig gedekoreer. Kamers is ruim en skoon. Aandag aan detail is gegee met elke kamer. Beddens is gemaklik.

Roann S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly.

Ons het by Rietjiesbos oornag toe ons van Kaapstad terug na Pretoria gereis het. Ons het die middag daar aangekom na 'n lang dag op die pad, so die heerlike bad en uiters gemaklike bed was net wat ons nodig gehad het. Die kamer en en suite -badkamer was pragtig en daar was alles wat ons moontlik kon nodig hê. Die enigste slegte ding vir ons was dat ons vroeg die volgende oggend weer op pad was en nie langer kon bly nie. Volgende keer as ons weer Kaap toe gaan sal ons definitief weer by Rietjiesbos bly, maar dié keer slaap ons vir seker 'n paar nagte daar.

Renee V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Ons het baie lekker gebly by Rietjiesbos. Die eenheid is baie mooi en skoon, presies soos dit lyk op die foto's! Ons het ook 'n heerlike ontbyt gehad. Sal beslis weer daar gaan bly!

Hennie P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly met 'n vriendelike, behulpsame gasvrou.

Baie mooi gastehuis en baie netjies en skoon met veilige parkering. Die lugreelling het baie gehelp omdat dit erg warm was.

Cecilia S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S
Gesin met tieners

Veilig, vriendelik en gemaklik. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Alles was skoon, netjies en gemaklik. Valerie en haar man is vriendelik en baie behulpsaam. Mens voel veilig en welkom.

Jannie M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is net reg.

Valerie het ons deur alles geneem en verduidelik en 'n briljante ontbyt bedien.

Willie P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Enkelreisiger

Baie goed. Skoon en baie netjies en gasvry.

Heerlik gebly. Vriendelike ontvang baie mooi skoon en baie netjies. Sal vir seker weer daar oorbly. Werklik goeie waarde vir geld.

Johan L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Skoon, netjies, vriendelike en behulpsame mense en baie veilig en rustig.

Adrian B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelike diens. Baie aangenaam.

Jannie Z - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende skoon verblyf en aangename eienaars.

Baie oorgeslaap in die omgewing in die verlede. Eerste keer hier en gaan elke keer terugkom.

Anne H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H
Gesin met tieners

Pragtig, gerieflik en alles wat mens nodig het!

Ons het 4 tieners wat die oornagverblyf net so wonderlik as ons ervaar het. Dit was ongelooflik warm in Graaff-Reinet, maar die kamers het lugversorging, en alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer hier bly!

Eugene R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene R
Besigheidsreis

Vriendelik en uitstekende diens.

Great dorp en uitstekende diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly and excellent service .

Great town and excellent service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lize K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon, baie gerieflike bed, baie netjiese badkamer, dekor lyk soos iets uit 'n Idees-tydskrif.

Ons gasvrou het ons hartlik ontvang en was baie behulpsaam. Die terrein is netjies en mooi versorg en die waterwys tuin het ten spyte van die erge droogte lafenis gebied. Veilige parkering binne. Ons kamer was skoon, netjies en van alle moontlike geriewe voorsien. Die dekor was karaktervol en en het 'n huislike atmosfeer geskep. Ons ontbyt was keurig, smaaklik en goeie waarde vir geld. Die diens was flink en vriendelik. Ons sal beslis graag weer daar tuisgaan.

Veronica P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica P
Besigheidsreis

Baie stil, skoon en aangenaam.

Baie stil, skoon en vriendelike gastehuis.

Marilize V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers, smaakvol versier en perfekte ligging in Graaff-Reinet. Ons kom met liefde terug.

Rietjiesbos gastehuis se kamer was smaakvol versier en ideaal vir oornag verblyf op pad na Hermanus. Die bad is lieflik groot en die lugversorging het seker gemaak dat die hitte ons nie pla nie! Wat 'n lieflike plekkie om te besoek!

Antoinette K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K
Saam met vriende

Ligging is uitstekend en dekor vars en landelik.

Ek het saam met 'n vriendin gereis en ware plattelandse vriendelikheid by die gasvrou en haar man ervaar. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die eenheid was skoon en netjies. Beddegoed was pragtig skoon, wit en crisp. Hulle het ook koffie, tee, melk en beskuit voorsien. Ek sal definitief weer hier oornag.

Ellie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike netjiese plek met fantastiese gasheer en gasvrou.

Pragtige, netjiese eenheid met wonderlike gasvrye eienaars. Plek baie veilig en ontbyt uit die boonste rakke.

Rian J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te sleg nie.

Die mense by Rietjiesbos B&B is werklik aangenaam.

John F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlik, skoon en gemaklik met gasvrye gashere.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

Lovely, clean and comfortable with hospitable hosts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Veronica P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica P
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Baie aangename verblyf, netjies en skoon.

Braham C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braham C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en silwerskoon.

Heerlik gebly. Baie ruim en gerieflik. Silwerskoon. Goeie beddegoed. Sal weer daar bly. Valerie en haar man baie gasvry.

Anton B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en smaakvol.

Al verskeie kere by Rietjiesbos oornag. Altyd skoon, netjies en smaakvol. Gerieflike verblyf met ‘n goeie en veilige ligging in Graaff-Reinet. Ontbyt by Rietjiesbos altyd baie lekker. Vriendelike diens.

Vanessa M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Gesin met tieners

Ideaal vir dié wat die dorp en die omliggende area wil verken.

Wonderlike blyplek! Die ontbyt is uitstekende waarde vir geld. Valerie is 'n lieflike gasheer - stil en beskeie. Ons het niks gekort nie! Dankie, Rietjiesbos. Ons het regtig die verblyf geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Ideal for those wanting to explore the town and its surrounds.

Wonderful stay! Breakfast is great value for money. Valerie is a lovely host - quiet and unassuming. We wanted for nothing! Thank you Rietjiesbos, we thoroughly enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Deon R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike oornag B&B.

Die kamer was baie goed ingerig en het genoeg spasie gehad. Goeie ligging en mooi stoep.

Ernes W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie lekker oorgebly en die mense is wonderlik.

Chris K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dekor, skoon en netjies met 'n rustige atmosfeer.

Baie gerieflike plek of te oornag in Graaff-Reinet, indien nie die beste nie! Sommer dadelik tuis gevoel in die Duifie kamer en heerlik geslaap. Daar was vars melk vir koffie en 'n lekker stoep om dit te geniet. Puik!

Clarize B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plattelandse rustigheid op sy beste.

Ons was baie vriendelik ontvang met aankoms. Ons was verder ook ingelig van naby geleë eetplekke. Ons het wel die aand by een gaan eet en dit was voortreflik. Die kamer was gereed vir ons met aankoms. Dit was ruim en uiters netjies. Daar was ook noodsaaklike ekstras soos 'n haardroër in die kamer. Die Wi Fi en 'n groot verskeidenheid televisiekanale was n bykomende bederf. Die omgewing was uiters rustig en parkering veilig. Ons sal beslis weer daar oornag en dit ten sterkste aanbeveel.

Nella (ronel) B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella (ronel) B
Saam met vriende

Netjies en pragtig. Heerlike rustigheid met lekker ontbyt.

'n Juweel en oorslaap wat heerlik was. Naby restaurante en maklik om te kry.

Carien G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring met uitstekende diens. Sterk aan te beveel!

Van die aanvang tot vertrek by Rietjiesbos was alles uiters professioneel. Die kamers is smaakvol gemeubileer. Valerie was uiters hulpvaardig. Ons sal definitief weer daar bly sou ons in daardie omgewing kom.

Sonja B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons sal Rietjiebos enige tyd aanbeveel vir reisigers.

Susan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met tieners

Fantasties.

Was baie vriendelik. Het kort-kort gevra hoe ver ons op die pad was.

Anna V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Enkelreisiger

Gasvrye diens, dankie.

Beslis goeie waarde vir geld.

Toni N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni N
Besigheidsreis

Recommended to all travellers.

Lovely overnight accommodation.

Matt R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful B&B. A true gem in Graaff-Reinet.

I could not recommend the Rietjiesbos B&B any higher. My girlfriend and I were blown away by the decor of our room and bathroom, the facilities available (DStv, Wi-Fi) and the friendliness and professionalism of management. If you are staying in Graaff-Reinet, go to the Rietjiesbos B&B!

Cecile R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die enigste gastehuis wat alles reg was. Badkamer lekker groot en die enigste stort met 'n handstort om hare te was. Die enigste plek waar ons weer KykNet kon kyk.

Aimee M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee M
Gesin met klein kinders

What a lovely stay over, pity we didn't book an extra night.

Beautiful accommodation, absolutely loved our stay!

Janine V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Ek het 'n gidshond. Was baie bly dat hulle ons geakkommodeer het. Die mooiste meubels in die kamers, baie netjies en met moeite versier.

Renee V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Pragtige plek en hou van die argitektuur en binnenshuisversiering!

Sal graag weer hier bly. Skoon, netjies en baie mooi. Stapafstand van restaurante. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Brian S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik. Mense vriendelik en kamers met goeie beddens en beddegoed.

Sal vir enige mense aanbeveel. Daar is so baie dinge om te sien in Graaff-Reinet ek sal volgende keer langer bly by Rietjiesbos en alles wat daar is besoek.

Heinrich P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Sal vir seker weer hier oorslaap. Vriendelike diens en baie mooi kamers.

Paul K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Dit is baie netjies alles is reg. Valerie laat ;n mens dadelik tuis voel en is vriendelik en behulpsaam. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel. Absoluut puik.

Lydia N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie keuse vir netjiese, veilige verblyf op Graaff-Reinet.

Ons kamer was netjies en die bed baie gemaklik. Daar is 'n pragtige tuin in die binnehof. Ongelukkig is die kamermure nie baie klankdig nie. Ons bure was nie lawaaierig nie, maar dit kan lol indien 'n mens dit ongelukkig tref. Valerie is 'n vriendelike, behulpsame gasvrou. Indien dit vir reisigers belangrik is, moet hulle daarop let dat ontbyt nie op Sondagoggende by Rietjiesbos aangebied word nie. Vra vir Valerie aanduidings van restaurante wat dit wél Sondae aanbied.

Rietjiesbos's terugvoer

Baie dankie Lydia dat jy tyd geneem het om vir ons 'n mooi terugvoering te gee.
Net ter inligting vir toekomstige gaste, ons bied nie 'n aansit ontbyt aan op 'n Sondag nie, maar soos ons op die Lekkeslaap tuiste aandui, wel 'n ontbytmandjie wat in die kamer of as wegneemontbyt of as piekniekontbyt by die Vallei van Verlatenheid geniet kan word.
Alles van die mooiste vir julle.

Rietjiesbos
Ronell V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en aangenaam.

Vriendelike diens. Goeie matras. Lekker geslaap. Goeie stort. Veilig. Behulpsame gasvrou. Heerlike ontbyt. Old world charm.

Andries V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Authentic Victorian location.

A very warm welcome in an authentic Victorian location.

Marina M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verrassing!

Graaff-Reinet was ‘n wonderlike oornagstop! Ons het die kort tydjie daar baie geniet.

Yvette P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette P
Gesin met klein kinders

Value for money.

Finger licking good breakfast, fluffy white towels, crisp white linen and I really loved the garden! I am definitely coming again.

Cd H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cd H
Saam met vriende

Fantasties.

Puik diens en 'n pragtige plek. 'n Moet vir groepe of enkelreisigers ook.

Lorettha V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorettha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename ervaring.

Ons is vriendelik ontvang, alles was pragtig en netjies in die kamers. Die heerlikste kussings! Rustige omgewing, voertuie veilig en heerlike ontbyt.

Petrie S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense en wonderlike verblyf!

Die kamers is baie netjies en mooi ingerig. Alles wat jy nodig het. Ons is baie vriendelik ontvang en bedien. Die ontbyt was ook heerlik gewees! Rietjiesbos is hoog aanbeveel as 'n plek om oor te bly!

Cobus D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus D
Gesin met tieners

Wat 'n heerlike verblyf ervaring!

Perfekte ligging, stapafstand na alle besienswaardigehede, baie veillig, stil en aan al ons behoeftes voldoen. Daar is net geen plaasvervanger vir persoonlike aandag, en dit kry jy hier!

Fransie R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie R
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Skoon, netjiese plekkie. Baie stil en rustig. Die gasvrou het ons tuis laat voel en baie behulpsaam gewees. Sal dit enige tyd aanbeveel na 'n lang reis op die pad.

Monique D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Gesin met klein kinders

Fantastiese oornag verblyf.

Vir hierdie plek sal ek sommer 6 sterre gee as ek kon! Die mense is so vriendelik en gasvry! Die kamers is pragtig, ons het baie lekker geslaap. En hulle het baie moeite gedoen om ons sommer ekstra welkom te laat voel deur vir ons 'n bottel wyn te gee! Sal beslis weer daar oorbly!

Dirk H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Die kamers is ruim en met smaak versier. Die ligging is sentraal en kan loop na naaste winkel. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons het 'n wonderlike oornag by Rietjiesbos B&B gehad en beveel die gastehuis aan.

Nicole M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Gesin met klein kinders

Friendly and warm - fantastic!

Beautiful facilities, great feel and neat and clean. Owners were friendly and helpful and you were made to feel special. Would definitely stay again if opportunity arises.

Peter V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Rietjiesbos gee waarde vir geld.

Puik diens met skoon en veilige fasiliteite in 'n baie goeie ligging maak Rietjiesbos 'n goeie keuse as oornagfasiliteit. Valerie het ons hartlik ontvang en baie gou selfs gehelp om redelik laat nog 'n bespreking by 'n lekker restaurant te bekom.

Marika V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, eenvoudig en mooi - perfek vir oornag.

Ons verblyf by Rietjiebos B&B was wonderlik. Dit is eenvoudig en mooi uitgelê, perfek vir oornag. Al die geriewe is skoon en daar is veilige parkering vir jou voertuig - hulle ontbyt was ook heerlik. Valerie en die res van haar personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Elize C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize C
Saam met vriende

Ons het baie tuis gevoel en het heerlik gerus.

Die ontbyt was heerlik, en goed voorberei. Ons het navraag gedoen oor die matras in ons kamer, want ons het nog nooit op so 'n lekker bed geslaap nie.

Dawie K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie K
Gesin met tieners

Gekry wat ek verwag het en meer.

Is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

Rietjiesbos's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Dawie, dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.

Rietjiesbos
Ulrike C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrike C
Gesin met klein kinders

Verblyf was wonderlik en skoon en netjies.

Rietjiesbos sal ons definitief weer sien en ons het ons verblyf vreeslik geniet.

Rietjiesbos's terugvoer

Goeiedag Ulrike,

Baie dankie vir die resensie, dit was 'n plesier om julle hier by ons te kon akkommodeer. Sal julle graag in die toekoms weer wil akkommodeer.

Rietjiesbos
Elaine H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd plesier om hier te oornag.

Rietjiesbos is ons eerste keuse om te oornag. Die kamers is uiters skoon en netjies. Alles is daar wat ons benodig. Met die yskas in die kamers is dit nou nog beter. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid.

Rietjiesbos's terugvoer

Goeiemôre Valerie

Baie dankie vir julle mooi woorde, dit was altyd 'n plesier om julle te ontvang.


Rietjiesbos
Petro V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Gesin met klein kinders

Netjies, rustig en gerieflik.

Ons het die naweek by Rietjiesbos baie geniet. Dankie vir julle gasvryheid en die heerlike ontbyt. Die kamer is netjies en verwelkomend.

Lettie B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Baie vriendelik ontvang teen 7 uur die aand. Lekker groot badkamer met bad en groot stort. Baie netjies, skoon en rustige omgewing.

Pincione A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pincione A
Enkelreisiger

Wonderful stay in Graaf-Reinet.

At my 4th stay in Graaf-Reinet the best i've seen. Excellent room, good breakfast, convenient location.

Estelle V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best stay of our entire 12-day roadtrip/honeymoon!

My husband and I were on honeymoon and Rietjiesbos was our third last stay. The accommodation was beautiful, clean and comfortable. Our host was super friendly and recommended great tourist activities. Breakfast was lovely and Wifi actually worked! Our best stay of our entire road trip/honeymoon.

Gerda M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda M
Enkelreisiger

Ek sal dit vir seker aanbeveel!

Stil area, pragtig, netjies en stylvol! Ek sal vir seker weer daar oorslaap. Goeie ontbyt.

Rianna V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rietjiesbos B&B was presies wat ek in gedagte gehad het vir verblyf in Graaff-Reinet.

Ons verblyf by Rietjiesbos was kort, maar dit is die tipe plek waar 'n mens vir 'n tyd lank kan bly om die juweel van die Klein-Karoo, Graaff-Reinet te kan geniet. Die diens was puik, die eienaars gasvry en gereed om met raad en daad by te staan, die ontbyt was uit die boonste rakke - enige reisiger se droom. Rietjiesbos is hoog aan te beveel!

Johan P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Mooi, netjiese verblyf en aangename, hulpvaardige personeel.

Ek kan Rietjiesbos B&B beslis aanbeveel vir reisigers. Dit is skoon en netjies in ’n stil omgewing. Die personeel is aangenaam en hulpvaardig en bereid om aan versoeke van gaste te voldoen.

Rietjiesbos's terugvoer

Baie dankie Johan!

Rietjiesbos
Estelle P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste plek met "shabby chic"-afwerking.

Eienaars is daar om jou persoonlik te verwelkom. Mooiste silwerskoon en gemaklike kamers selfs met elektriese komberse en donssagte handdoeke. Stil en rustig met heerlike ontbyt.

Rietjiesbos's terugvoer

Baie dankie Estelle!

Rietjiesbos
Alan S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese kamers met 'n baie gasvrye ontvangs.

Die kamers is goed toegerus, en die badkamer regtig iets besonders. Die ontbyt is lekker en groot, die ontvangs baie gasvry. Dit is verseker waarde vir geld, ten spyte daarvan dat dit so entjie van die middedorp geleë is.

Rietjiesbos's terugvoer

Baie dankie Alan!

Rietjiesbos
Karin D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ek van Karoo verblyf verwag het en meer.

Valerie ... Wat n gasvrou! Haar plek is keurig en skoon. Bly gerus daar vir die Karoo-ondervinding van 'n leeftyd.

Rietjiesbos's terugvoer

Dankie Karin, ons hoop ons sien jou weer!

Rietjiesbos
Elsabè C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabè C
Enkelreisiger

Lekker rustig na langpad.

Soos altyd 'n lekker oornagplek, skoon, veilig, vriendelik en goed geleë.

Rietjiesbos's terugvoer

Baie dankie Elsabe

Rietjiesbos
Eddie J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gemaklik.

Aangename ontvangs en verblyf. Die gasvrou gee om, selfs toe ek ongesteld geraak het. Huislike atmosfeer. Aangename ontbyt, hulp met besoekplekke op die dorp en in die omgewing. Ons sal Rietjiesbos beslis aanbeveel.

Rietjiesbos's terugvoer

Baie dankie Eddie!

Rietjiesbos
Hanlie G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G
Saam met vriende

Gesellig, warm en luuks!

Die verblyf was van die begin tot die einde die grootste verrassing en lekkerte! Pragtige kamers ... baie kunstig en huislik. Warm beddens met puik linne. Lugversorging. Baie vriendelike ontvangs en lekker veilige parkering. Stil in 'n doodloopstraat... Steeds baie naby winkeltjies en restaurante.

Rietjiesbos's terugvoer

Hi Hanlie, ons is bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle weer :)

Rietjiesbos
Neels D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, pragtige gerestoureerde huis. Netjies en skoon.

Ouer huis, pragtig onderhou, vriendelike mense, en stil deel van die dorp.

Rietjiesbos's terugvoer

Baie dankie Neels, hoop ons sien julle weer!

Rietjiesbos
Sumari J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Sien sterre.

Rietjiesbos's terugvoer

Beste Sumari,

Dankie vir jou mooi boodskap en foto's.

Rietjiesbos
Heinrich H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H
Gesin met tieners

Heerlike ondervinding gewees, baie dankie!

Wilfred en Valerie weet wat hulle doen by Rietjiesbos. Ons het deur LekkeSlaap bespreek en betaal. Die fotos wat ons gesien het van Rietjiesbos was werklik wat ons gekry het. Valerie het ons vriendelik ontvang, die kamers gewys, raad gegee oor waar om aandete te kry, alle vrae beantwoord, en ons die volgende oggend met 'n heerlike ontbyt bederf. Van aankoms tot vertrek 'n heerlike ondervinding!

Rietjiesbos's terugvoer

Baie dankie Heinrich, hoop ons sien julle weer!

Rietjiesbos
Ernst D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst D
Saam met vriende

Veilig en uitstekende diens.

Baie vriendelik ontvang, verblyf skoon en netjies, sal dit enige tyd aanbeveel. Ontbyt uit boonste rakke.

Rietjiesbos's terugvoer

Baie dankie, Ernst! Hoop ons sien julle weer.

Rietjiesbos
Henk K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Blyplek was baie netjies en skoon, gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Rietjiesbos's terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet!

Rietjiesbos
Andre P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met vriende

Perfek.

Al die gaste was beïndruk.

Rietjiesbos's terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet!

Rietjiesbos
Maré B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré B
Gesin met klein kinders

Rustigheid vanself.

Ons het vreeslik welkom en tuis gevoel met ons 2 kinders (2 en 6 maande). Hulle kon buite speel en ons kon lekker ontspan op heerlike stoep.

Rietjiesbos's terugvoer

Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet!

Rietjiesbos
Karin H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wat 'n aangename verrassing! Besonders vriendelik en behulpsaam. Die kamer was lieflik, modern en netjies - met kraakvars linne! Die ontbyt was heerlik en volop! En 'n bonus omdat ek gedink het mens betaal ekstra vir die ontbyt - maar dit is toe reeds ingesluit. Beslis een van die beste B&B's waar ek al oornag het. Bespreek beslis hier wanneer jy verblyf in Graaf-Reinet benodig.

Rietjiesbos's terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie, Karin!

Rietjiesbos
Albertus M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal verseker aanbeveel.

Die Rietjiesbos B&B is 'n juweel van Graaf-Reinet. Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Sal verseker vir ander aanbeveel.

Rietjiesbos's terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet!

Rietjiesbos
Marizanne D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en skoon gastehuis met rustige atmosfeer.

Pragtige, vriendelike, super skoon gastehuis met rustige atmosfeer wat op die randjie van die dorp geleë is, maar steeds naby die hoofstraat. Kamers is baie keurig versier wat dit 'n huislikheid gee. Sal definitief weer daar oorslaap.

Rietjiesbos's terugvoer

Ons hoop ons sien julle weer!

Rietjiesbos
Marianne G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasheer en gasvrou, mooi, skoon en veilig, goeie diens, heerlike ontbyt en sentraal geleë.

Kan ook vir sakereis gebruik, goed geleë, vriendelike en goeie diens, mooi interior en skoon, pragtige dorp, baie om te sien, veral die Nationale Park - lekker gekuier!

Rietjiesbos's terugvoer

Beste Marianne,

Ons is bly julle het lekker gekuier!

Rietjiesbos
Nadine J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, maar sou nie aanbeveel met troeteldiere nie.

Goed, netjies en mooi. Sou ongelukkig nie aanbeveel as troeteldiere saam is nie.

Rietjiesbos's terugvoer

Dankie vir die resensie, Nadine!

Rietjiesbos
Anthonie C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n plesier!

Ek was verras deur Rietjiesbos. Die kamers was netjies, skoon en baie mooi versier. Ons gashere was vriendelik en die ontbyt was fantasties. Ek sal beslis weer daar bly en raai my vriende en familie aan om Rietjiesbos toe te gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a pleasure!

I was pleasantly surprised by Rietjiesbos. The rooms were neat, clean and very nicely decorated. Our hosts were friendly and the breakfast was fantastic. I will definitely stay there again and will highly recommend Rietjiesbos to all my friends and family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.