- Slaapplek vir 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 109, Vaalbank 512, Magaliesburg, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Rising Rocks Farm is 'n bekoorlike selfsorgkothuis weggesteek in 'n welige tuin 4 km vanaf Magaliesburg. Dit bied 'n intieme wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rus en ontspanning in 'n rustige omgewing.
Hierdie lieflike kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie slaapkamers deel die badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplanleefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, oondjie, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 4 gaste. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die prentjiemooi plaas geniet en daar is 'n verskeidenheid vrugtebome soos
kumkwat-, vye- en moerbeibome. Gaste kan ook dassies, hase, springbokke en eende sien. Vir diegene wat die area wil verken, is visvang-, voetslaan- en bergfietsroetes binne maklike bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gabriel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Portion 109, Vaalbank 512, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Gaste dink Rising Rocks Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 109, Vaalbank 512, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang