+185
Gastehuis in Hazyview

Rissington Inn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anita E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Voorwaar 5 ster in elke opsig. Alles was regtig 5 ster. Die personeel was almal vreeslik vriendelik en het my gehelp om my tasse te dra. Al die klein goedjies wat hulle doen, bv. die heerlike lemonade as jy inboek, daar is tot sherry in die kamer (ek drink nie, maar dit was regtig oulik). Die kersie op die koek was die Nespresso masjien in die kamer. Ek drink glad nie instant koffie nie, so vir my was dit amazing. Die ontbyt is beslis ook 5 ster. Ek het wel in die Sakpas kamer gebly, maar dit was baie ver van Sakpas. Selfs die toiletries was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die komplimentêre tuisgemaakte limonade was heerlik. Wonderlik lekker gebly. Ons is opgegradeer na 'n suite. Pragtige rustige plek. Anita is 'n ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Rissington Inn
Baie dankie! Sien julle weer.

Lara R
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Absolute perfection, love Rissington Inn. I love staying at Rissington Inn. The staff are so kind and friendly, the food is out of this world, it's just absolute perfection. This is my third time staying and I wouldn't stay anywhere else on my business trips to Hazyview.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Rissington Inn
Hi Mrs Lara Thank you for taking the time to leave such a nice review. We are looking forward to welcoming you back for your 4th visit to Rissington Inn. Enjoy your festive season! Kind regards, The Rissington Team

Prince M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful, peaceful and refreshing. It was a beautiful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula M
1 nag
5.0
Mrt 2025

Great stay, highly recommended. Loved it, staff were fabulous, delicious dinner and breakfast. Very comfortable rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Beyond our expectations. Great. Thank you for upgrading our room. It was a total surprise. From reception to our rooms, the service was exceptional. The morning breakfast was outstanding. Surely will come back now as a whole family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lynelle M
1 nag
5.0
Sep 2024

Lowveld gem. Perfect, comfortable stay, breakfast setup totally amazing, everything you need in the room, fabulous views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Will definitely be back. As always, top class service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Will definitely be back if not fully booked. Immaculate hotel, beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marethe G
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustig, pragtig, waarde vir geld. So lekker by hierdie mooie plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Main Road, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25bc6255fc0026d6ae31a7bbfdd9e9267261e687b46bf65286f398aff37cf92400980d896294d5a9cfd050e00270c672310d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Main Road R40 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.05777 31.12397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang