17 gaste
5 slaapkamers
14 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ncwadi Road, P121, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Riverbend Country Home is ’n selfsorg-plaashuis in die prentjiemooi Byrne Vallei, sowat 7 km vanaf sentrale Richmond in KwaZulu-Natal se Middellande. Die huis bied slaapplek aan ’n groot gesin of groep van 16 mense.
Dié ruim en gemeubileerde huis het 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bababedjie. Die derde en vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die laaste slaapkamer het 'n enkelbed en 7 slaapsaalbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort, terwyl die derde badkamer 'n stort en 'n aparte toilet het.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die ruim sitarea het rusbanke en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n vermaakarea en spog met 'n buite-vuurput.
Daar is oorgenoeg parkeerplek voor die huis. Riverbend Country Home is op ’n werkende plaas geleë, in ’n vallei tussen suikerriet- en bosbouplase.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
7 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Debra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Ncwadi Road, P121, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Riverbend Country Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ncwadi Road, P121, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang