LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverbend Country Home | LekkeSlaap
+37

Riverbend Country Home

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ncwadi-weg, P121, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Riverbend Country Home is ’n selfsorg-plaashuis in die prentjiemooi Byrne Vallei, sowat 7 km vanaf sentrale Richmond in KwaZulu-Natal se Middellande. Die huis bied slaapplek aan ’n groot gesin of groep van 18 mense.

Dié ruim en gemeubileerde huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer, die tweede kamer het ’n koningingrootte-bed en bababed, asook en suite-badkamer. Die derde kamer het ’n dubbelbed en die vierde kamer is ’n solder met 3 enkelbedens en 7 enkel-palletbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met die nodige kooktoebehore en daar is ook ’n opwaskamer en eetarea met sitplek vir ’n groot groep mense. Die ruim sitarea het banke en ’n kaggel. Die leefarea lei na ’n kuierarea wat met ’n buite-vuurput spog.

Daar is oorgenoeg parkeerplek voor die huis. Riverbend Country Home is op ’n produserende plaas geleë, in ’n vallei tussen suikerriet- en bosbouplase.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverbend Country Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Slaapsaalbed
Area 1
Plek vir 10 persone
7 xEnkelbed / Driekwartbed
3 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Riverbend Country Home
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Ncwadi-weg, P121, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Riverbend Country Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 16)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ncwadi-weg, P121, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7HFHdOzMsUvxjP6vTzhUSFD5cEYUpzuCGRCdH3QS97bCRcYlX4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 Ncwadi Road P121 3780 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.847472114735 30.212546357147
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!