+20
Lodge in Oos-Londen

Riveria Guest Lodge and Spa

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0
Andre M
1 nag
2.8
Mei 2026

Netjiese kamer. As gevolg van geraas en lig omtrent geen slaap ingekry nie. Gaste raas tot vroeg in die oggendure. Vermoed nie betalende gaste sluit laat in die nag by vriende aan en oornag daar. Ontvangsdame verstaan nie regtig Engels of Afrikaans nie. Verkeerde wagwoord vertoon vir WiFi. Heeltemal te veel verligting wat in die nag van buite af by die kamer inskyn. Gordyne is dun. Lyk soos daglig in die nag. Geen verantwoordelike personeel gesien nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Zozuko Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Saint Andrews Road, Southernwood, East London, 5213, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA254c405a45cffd88a59bb3487631c8fa8d518ef8819cbdffb1cc35076157558d6f8e5d83b71195a49a285f9419c03cd033b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 11 Saint Andrews Road Southernwood 5213 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.998142 27.900521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang