2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
RiverLodge 3 is 'n klein, selfsorgeenheid op 'n veilige landgoed aan die buitewyke van Parys, wat 'n rustige toevlugsoord langs die Vaalrivier bied.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met TV en 'n klein kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Uiteet of braai is ideaal vir dié wegbreek. RiverLodge 3 het 'n lieflike braai-area met uitsig oor die rivier. Gaste het ook direkte toegang tot die rivier met n ekstra braaiarea waar gaste graag kuier en visvang of sommer net ontspan en 'n wyntjie drink met die sonsondergang. RiverLodge het 'n gemeenskaplike swembad en tennisbaan wat graag gebruik word deur ons gaste.
Geleë redelik naby plaaslike winkels en restaurante.
Reg langs Pont de Val, is RiverLodge maklik bereikbaar vanaf die N1.
Aktiwiteite op die Lodge sluit in bootvaart, visvang, parkrun en 'n veilige stap ervaring, terwyl ons eie bokke en zebras deel uitmaak van die omgewing. Daguitstappies kan ook gereël word by natuurreservate, soos Savannah Game Lodge (25 km) en Tava Lingwe natuurreservaat ( 62km) op die R59 na Viljoenskroon, (baie gewild, waar ook leeus besigtig kan word op 'n wildsrit)
Parys en omgewing is baie gewild met heerlike winkels en restaurante wat gaste lok oor naweke uit die besige stad. RiverLodge 3 is 'n ideale keuse vir 'n ontspannende, rustige of avontuurlike wegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dini Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink RiverLodge 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang