Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Toegang tot die plaas behels ongeveer 6.5 km grondpad vanaf Stilbaai, met 'n totale afstand van 12 km.
'n 4x4-voertuig is nie nodig nie, alhoewel die pad op en af langs die skilderagtige rivier kronkel.
Let asseblief daarop dat 3 Duitse Herdershonde by die hoofhuis aangehou word, apart van die kothuise.
Die eerste lading hout vir die braai en warm bad word voorsien.
Bykomende hout is op die plaas te koop.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Riverridge Lifestyle Farm GK33, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang