Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Stanford

Rivers End Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
Rivers End Farm
Selfsorg
The Black Eagle Bus
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat reënval deur die jaar baie wisselvallig is en die watervlakke verander dus gereeld.

'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Die huis word deur sonkrag gedryf en gaste moet dus hul kraggebruik in gedagte hou, bv. die ligte afskakel wanneer hulle nie in 'n kamer is nie.

Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei en dat gaste moet navraag doen oor die toestand van hierdie pad voor die inklokdatum, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Die grondpad is 5 km lank en alle voertuie kan daarop ry.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Wortelgat Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62158c62ba1a2e746aac28151c4a01423fc3e6f1538c38f2737c57a4b12cfd44d5b8f48b3b3f672514cd7893bcfe8955ffec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Wortelgat Road Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.427247666508 19.389503882443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang