+98
Lodge in Noodrand

The Business Lodge, Secunda in the Riverside Estate

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Francois Otto S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Peaceful and great value for money. Very accommodating and friendly staff. I will definitely be staying there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great plek. Plekkie was regtig lekker gewees en die ontvangsdame was baie behulpsaam gewees. Ek sal wel voorstel hulle ruil die dubbelbedmatras, maar verder was dit 'n lekker plek gewees en ek sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Baie netjies en skoon met vriendelike personeel, maar WiFi is nie op standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha B
Kort verblyf
3.6
Feb 2026

Voel ek was ingedoen. Geen internet, water en baie klein. 1. Daar was WiFi sonder internet. Ek het gesien daar was klagte al oor internet, maar het dit 'n kans gegee teen my spuit. Kry fibre of sort julle opvangs uit met ISP. 2. Daar was geen water, net 25l drom 'n dag was gegee om te drink, bad, skottelgoed en toilet. Ons was twee groot mans. Maak plan met backup water. 3. Die vloer is erger onstabiel as 'n karavaan vloer. Alles ruk en skud as mens binne loop. Telke male het dinge van kombuis kaste en yskas af geval net as mens loop.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Romy
The Business Lodge, Secunda in the Riverside Estate
Ons is jammer oor ons gas se slegte ervaring. Hierdie eenhede is gewoonlik baie gewild by ons gaste en die eenhede is kompeterend geprys. Ons hele dorp was die naweek sonder water en ons het die gas daaroor ingelig toe hulle bespreek het. Dit is natuurlik iets wat heeltemal buite ons beheer was. Ons het desnoods vir elke gas water per hand voorsien. Die gas het nie sy probleem met WiFi gerapporteer nie; dit is soms net nodig om die WiFi te reset. Van ons eenhede is met houtvloere toegerus wat dit warm en gerieflik in die winter maak. Houtvloere het normaalweg 'n bietjie beweging. Ons bestuur het die eenheid geïnspekteer maar vind nie die groot beweging waarvan die gas praat nie.

Reinette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer kom. Veilige, skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Netjiese plek. Netjies en funksioneel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinani V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Veilig, skoon, kort net 'n deur! Oulike plek, netjies en vriendelike gasvrou, maar 'n toilet sonder 'n regte deur is vir ons ongelukkig 'n no-go! En vroeg deur personeel vir handdoeke wakker gemaak word, is ook nie so nice nie. Verder alles baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jarries V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Rustige verblyf aan die buitewyke van Secunda. Was baie vriendelik ontvang. Kamer is ruim en netjies versorg. Die terrein word goed instandgehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Aangenaam. Perfek vir die doel waarvoor ons die plekkie gehuur het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Coenraad M
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2025

Klein baie duur. Nee, ons het geboek vir 4 mense: 2 grootmense en 2 kinders. Daar was net slaapplek vir 3. Die badkamer is so klein, jy kan nie eers aantrek in die badkamer nie; jy moet in die kombuis aantrek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Romy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 794
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 794
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 794
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Da Gama Street, Secunda, 2302, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 74 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51a85dd058be1bc2974a9356bfd209a62332278fd3067c9f1187caab91375e60859d73d9f0b0861b680fbb7197d33d77750?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R794 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.491085739786 29.188946180565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang