Riverside Holiday House 35643
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
’n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R2000 word gehef en word terugbetaal aan die huurder as daar geen skade is nie. Enige skade sal van die sleuteldeposito afgetrek word.
Neem asb. kennis dat gaste die volle bepalings en voorwaardes, wat deur die instansie gegee word, moet aanvaar wanneer hulle bespreek.
Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Rook is verbode in die huis en rondawel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 2nd Avenue, Riverside, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang