Pick your preferred language

English

Afrikaans

+47
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Van Der Lingen Street, Ruhe Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Riverstay is op die oewer van die Valsrivier in die Vrystaat en bied gerieflike verblyf in selfsorgeenhede. Die perseel is ideaal vir hengel en voëlkyk.

Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n Snappy Chef en 'n mikrogolf toegerus.

Eenheid 2 is 'n kleiner eenheid met 'n dubbelbed en 'n stort. Daar is ook 'n yskas en 'n mikrogolf en die eenheid bied 'n prgatige uitsig oor die rivier.

Eenheid 3 is die grootste eenheid en het 'n kombuis, eetarea, sitarea en 'n badkamer met 'n bad.

'n Seisoenale swembad, braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Klein troeteldiere word in Eenheid 1 teen 'n ekstra koste toegelaat en moet vooraf gereël word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Gerard D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and tranquil. Great spot and extremely relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Deon B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker sal vir enige iemand aanbeveel. Baie, baie lekker, dankie vir alles. Sal beslis weer kom kuier.
Nov 2025
Gary W
Saam met lewensmaat
4.8
Farm stay, perfect for us. Very nice, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Celia J
Saam met lewensmaat
4.8
Ontspannend in mooi natuur, batterye herlaai. Baie lekker. Ons was al gaste, so dit was baie rustig. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle...
Sien meer
Aug 2025
Lulindi S
Gesin met klein kinders
4.4
Baie rustige, ontspanne omgewing. Ons het heerlik gebly.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Miemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Van Der Lingen Street, Ruhe Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Riverstay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Van Der Lingen Street, Ruhe Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6IgW6NN90LZuVc111l39NFGi0OzICG3owyS9QNRgS5kAtPlEyb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 Van Der Lingen Street Ruhe Farm 9500 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -27.661593148663 27.261555322585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang