+20
Hotel in Bloemfontein

Road Lodge Bloemfontein Airport

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Philip M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Voldoende vir my behoefte gewees. Sakeverblyf. Ja, voldoende vir my behoeftes gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld. Naby N8 snelweg geleë. Die ontvangsdame het ons goed ontvang. Die eenheid was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie J
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie tevrede, vriendelike ontvangs. Skoon en netjies, veilig en alles wat nodig is vir 1 nag oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Good. Our stay was good. Service was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

David M
1 nag
3.0
Mei 2026

My stay at Road Lodge was disappointing and uncomfortable. My experience at Road Lodge was extremely disappointing and humiliating. I was denied access to an iron in my own room and instructed to use a communal ironing room instead. The issue is that I only had the trousers I was wearing available to iron at the time. When I explained this, the response I received effectively suggested that I should undress in a public/shared ironing area in order to iron my trousers. I found this completely inappropriate, undignified, and unacceptable for a paying guest who had booked a private room specifically for comfort, convenience, and privacy. While I understand hotels may have policies regarding irons in rooms, there must be a reasonable and respectful way to accommodate guests in practical situations. The lack of empathy, flexibility, and professionalism shown by staff left me feeling embarrassed and poorly treated. Basic customer care and respect for guest dignity were clearly lacking during this interaction, and it significantly ruined my overall stay. I expected far better treatment and service from an establishment of this nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wou net slaap om verder te kan reis. Ja. Dit was al wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pearl A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfectly comfortable. Wonderful value for money. Would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies, rustig, veilig. Personeel super vriendelik en die kos baie lekker. Sal vir seker weer daar oornag! Stil en netjies. En daar is 'n restaurant op die perseel wat dit so gerieflik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Nhlanhla S
1 nag
4.4
Nov 2025

Agh lekker. Die kommunikasie en kliëntediens was goed. Ons het bietjie laat opgedaag, maar vinnig ingeboek.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Waarde vir geld, maar wees geduldig. Die verblyf was goed. Personeel vriendelik. Diens is stadig en baie produkte op die spyskaart was nie beskikbaar nie. Ontbyt was goed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R798
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Bram Fischer Airport Road, Bram Fischer International Airport, Bloemfontein, 9310, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 176 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2aa74d00f00a18fad8ba04edcf745e7f419bc3dc00c011c34986dd57583e7640ba5b22c5f86b671f78bfce53241cb59be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R798 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Bram Fischer Airport Road Bram Fischer International Airport 9310 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.099314395995 26.295462550384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang