- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 279 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Cape Town International Airport, Adjoining BP Service & Filling Station, Cape Town, 7475, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Road Lodge Cape Town International Airport is ideaal geleë vir diegene wat op soek is na gerieflike en gemaklike verblyf naby dié besige lughawe en die lewendige Moederstad, wat bekend is vir sy berge, die Wynlande, strande en vele meer.
Die hotel bied 90 kamers met lugversorging, dubbel- of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met storte. 'n Enkel-sofabed is in party kamers vir 'n kind beskikbaar. Daar is geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in elke kamer. Gratis WiFi word voorsien. Van die kamers is geskik vir gaste met fisiese gestremdhede.
Die hotel bied veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt. Daar is ook 'n snoepmasjien met peuselhappies en koeldranke in die hotel. Die hotel het, net soos die res van die groep se eiendomme, waterbesparingstoestelle wat gaste help om ná die droogte van 2018 water te bespaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 167
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Cape Town International Airport, Adjoining BP Service & Filling Station, Cape Town, 7475, Wes-Kaap
- Gaste dink Road Lodge Cape Town International Airport het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Cape Town International Airport, Adjoining BP Service & Filling Station, Cape Town, 7475, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 279 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang