+27
Hotel in Oos-Londen

Road Lodge East London

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kholeka S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

My stay was okay. Rooms are small, no fridge and microwave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thandokazi N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Spectacular. I enjoyed my stay there, it was peaceful, the staff are friendly and wow, the rooms are spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Net reg. Was bekostigbaar en heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter P
1 nag Besigheidsreis
3.6
Mrt 2024

As ek dieselfde kan kry as by Road Lodge in Kaapstad, sal ek tevrede wees. Baie dankie aan Road Lodge. Ek het gedurende die reis van Kaapstad na Oos London in albei logdes oorgebly, maar as ek Kaapstad teen Oos London kan vergelyk, het ek 'n paar probleme met Oos London. 1. Die linne en beddegoed was glad nie op standaard nie. Byvoorbeeld, ons duvet was twee lakens met 'n verweerde wolkombersie tussenin, m.a.w., nie 'n duvet nie. Dit was ongemaklik en dit het my afgesit. 2. Die lugversorger was foutief. Hulle het wel die onderhoudspersoon gestuur, maar 'n rukkie daarna het die lugversorger weer foutief begin werk. Die personeel was ook glad nie so verwelkomend soos in die Kaap nie. Ek het hulle koud en onpersoonlik gevind in vergelyking met Kaapstad se personeel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tracy M
1 nag Gesin met tieners
2.0
Des 2024

Never again. It served its purpose for one night's stay. No fridge in the room, air-con didn't work. Breakfast was not appetising. One two-slice toaster for the whole hotel! I will never stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ilhaam K
1 nag
5.0
Des 2023

It was lovely. It was cozy and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico M
Kort verblyf
4.4
Nov 2023

Good. Value for money! It was okay. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2023

Waarde vir geld vir 'n vinnige oornag. Personeel was baie gaaf. Ons kamer was netjies en gemaklik. Ons voertuig was veilig. Die Road Lodge was naby geleë aan die skool waar ons moes wees. Sal definitief weer daar bly as ons in die area moet wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R861
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R861
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R861
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner Cheltenham Road and Union Avenue, Selbourne, East London, 5217, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 270 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc2934511156df34bc17d03b81ceed174d962746998ed5871c3f977cfe527cee9a47d2b60b1011751892d74dcfe668908707?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R861 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Corner Cheltenham Road and Union Avenue Selbourne 5217 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.990587084954 27.892907079762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang