Rocherpan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R595.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Deur die kwotasie te aanvaar, stem gaste in om 'n voltooide persoonlike inligtingsvorm en 'n afskrif van hulle ID te voorsien.

Geen harde musiek, oormatige geraas en partytjies word toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Let dat dagbesoekers nie toegelaat word nie. Indien gaste hierdie reël oortree, kan hulle gevra word om onmiddellik die perseel sonder 'n terugbetaling of die breekskadedeposito te verlaat.

Die breekskadedeposito word gebruik om vermiste of beskadigde items, 'n skoonmaakdiens indien die eiendom vuil agtergelaat word en buitengewone skoonmaak van meubels en linne te dek.
Was asb. en pak vuil skottelgoed weg voor julle vertrek. Vuil skottelgoed sal 'n ekstra koste tot gevolg he.

Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste hierdie reël oortree, sal hulle die breekskadedeposito verloor.

Terugbetalings sal binne 14 werksdae plaasvind, minus enige aftrekkings. Die persoon wat die bespreking gemaak het, is verantwoordelik vir enige bybetalings indien die deposito onvoldoende is.

Onthou om die volgende items saam te bring: strandhanddoeke, vadoeke, vuurmaakhout, toiletware, skoonmaakmiddels, ekstra toiletpapier en ekstra swartsakke.

Die eienaar en bestuurder is nie vir beserings, verlies, skade, diefstal of vergete items verantwoordelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 335
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 335
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 335
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf40d86d468d04a433159995ec150a17c47c2c30c0d02828785c9b1ac2c47691f4f97ac7e1c5dc662b59713a26f035aafb8e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 335 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 12 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.682906331854 18.243292719126
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang