Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R200.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe is gebaseer op 'n slegs-kamer-basis.
Huisreëls
Rook is nie binne die kamer toegelaat nie.
Gebruik asseblief water en elektrisiteit spaarsamig; warm water is op 'n timer (weekdae: 5:30–9:00 vm. & 6:00–8:00 nm., naweek: 6:30–9:00 vm. & 6:00–8:00 nm.). 'n Sonkraggeiser kan op sonnige dae addisionele warm water verskaf.
Wi-Fi het 'n datalimiet; oorskryding daarvan kan addisionele koste meebring.
Moet asseblief nie besittings onbewaak in u voertuig laat nie.
Buitelandse elektriese toestelle mag slegs gebruik word na oorlegpleging met die gasheer.
Wees bedagsaam teenoor plaaslike gebruike en bure.
Wasgoeddienste kan op aanvraag gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Tiobelle Street, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang