3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Roehampton Way, Durban North, 4059, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Roehampton Manor bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Durban-Noord.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens het die eenheid 'n dubbelslaapbank vir ekstra slaapplek.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met 'n TV met gratis WiFi-geriewe.
Die eiendom is sentraal geleë, slegs 10 km vanaf Umhlanga, Suncoast Casino, Durban Sentraal, met maklike toegang tot die hoofweë wat dit gerieflik maak vir beide sake- en vakansiebesoekers wat verblyf in Durban soek.
Daar is veilige parkeerplek van die straat af beskikbaar vir 1 voertuig. Let asseblief daarop dat daar geen braaigeriewe of vermaaklikheidsareas is nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Roehampton Way, Durban North, 4059, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Roehampton Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Roehampton Way, Durban North, 4059, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang