+24
Selfsorg in Jeffreysbaai

Roll-Inn@Myrtle

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Merilene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Our stay was awesome. wish we could've stayed a little longer but will be back. My husband and I enjoyed every single minute of our stay. we received a very friendly and warm welcome and upon entering our guest suite we were absolutely blown away. it exceeded all our expectations. we love travelling and this was by far the best and will highly recommend it to all our friends and family. this will certainly be our home away from home whenever we in Jeffreys bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Hartswarmte, more is more! Homely. Ek wil 10 sterre nie 5 gee! Dit was 'n ongelooflike warm, skoon, ekstra's, die aandag tot 'detail' buite die normale diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Mariette, dankie vir positiewe terugvoer. Ek is bly julle het rustigheid en veiligheid geniet. Woefie "Roxy" mag enige tyd weer kom kuier.

Marie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit was heerlik om tuis te wees by 'n plek weg van die huis. Dit was 'n netjiese plekkie om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Thank you for the positive review.

Anita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons was baie bederf met versnaperinge. Gasvryheid 10/10. Pragtige wooneenheid, mooi ingerig en gemeubileer. Wonderlike gasvrou! Baie stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Dankie vir die positiewe terugvoer.

Cornel D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Dit was ongelooflik lekker! Ons is gul deur Renee ontvang en sy het ons deur die wooneenheid geneem en alles vir ons gewys en verduidelik hoe die opset werk. Daar was lekkernye en drinkgoed by ons aankoms en meer as genoeg snoepgoed vir ons 4 dae daar. Soveel ekstra bederfgoed het ons nog nooit by enige ander gastehuis gekry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drienie En Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilig, ontspanne en waarde vir geld. Baie goed en aangenaam. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Rustig, gerieflik en silwerskoon. Reneé se plekkie is puik. Pragtige area, en die fasiliteite is fantasties. Alles is silwerskoon. En Reneé het aan alles gedink. Sal wel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nell-marie L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Uitstekende troeteldier vriendelike akkommodasie. Fantastiese en skoon akkommodasie met die wonderlike gemoedsrus, jou troeteldier is welkom en baie veilig. (Kan nie uit nie! Aparte ruim binnehof, deel van die akkommodasie opset). Eienaar baie vriendelik. Veilige area en genoegsame parkeering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Nell-Marie, dankie vir jou positiewe resensie. Troeteldiere is altyd welkom en veilig. Dankie dat jy hier bespreek het.

Bryan W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Sal weer daar bly. Baie mooi plek en ons gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Roll-Inn@Myrtle
Dankie dat jul by ons bespreek het. Netjies en baie stil.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reneé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)
Bespreek

12 Myrtle Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65347ce24f8d82fbb3143c396b209d91a5e520e1ea6e0a72f0d7af4bcb73832cf2ab1f5f15142de4d5e785114441c937ada1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 12 Myrtle Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.039249716566 24.922683211174

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang